Nie Soos Die Ander 3+

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,2
4,32Ā k resensies
1Ā m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Die speletjie is bedoel vir kinders 3, 4 en 5 jaar oud en ontwikkel 'n logiese redenasie wat die vermoƫ is om die belangrike eienskappe van voorwerpe te herken en te klassifiseer.

In elke rondte is daar 4 voorwerpe op die skerm, waarvan 3 iets in gemeen het en saam in 'n kategorie val. So `n kategorie het altyd 'n naam (byvoorbeeld: meubels, speelgoed, vrugte...). Die vierde voorwerp behoort nie by die kategorie nie en is dan "Nie soos die ander". Byvoorbeeld, die volgende voorwerpe mag wys: 'n lepel, 'n kook pot, 'n appel en 'n vurk. Drie voorwerpe (die lepel, die kook pot en die vurk) is saam in 'n katogorie "kombuisware". Die appel is 'n vrug en behoort nie by die res nie. Die takie wat u kind moet verrig is om die voorwerp te identifiseer wat nie by die res pas nie.

Die skrywer is 'n kinder sielkundige met meer as 10 jaar se ondervinding.

Kategorie van voorwerpe in die speletjie sluit in speelgoed, kombuisware, klere, skool benodighede, blomme, sampioene, vrugte, groente, lekkergoed, soogdiere, voƫls, insekte, en see diere.

Die speletjie verbeter die kind se kennis oor die wĆŖreld en verbeter die vermoĆ« om konsepte abstrak op te los.
Opgedateer op
20 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,2
3,22Ā k resensies