Dit is altyd irriterend dat jy dinge vooraf moet reël vir ’n begrafnis. Om 'n begrafnis te beplan kan 'n emosionele en uitdagende proses wees. Hierdie toepassing is bedoel om jou te help om 'n paar dinge op papier vir jouself en jou oorlewende familielid te hê. Jy kan 'n PDF-lêer van hierdie inligting skep wat jy met familie kan deel om jou wense uit te druk. Dit kan gedoen word via Mail, Whatsapp en ander opsies wat jou selfoon jou bied.
Die inligting word plaaslik op jou selfoon gestoor en word nie in die Wolk gestoor nie. Die prys van die toepassing is 'n eenmalige uitgawe en daar is geen intekenfooie betrokke nie. Die geld word gebruik om die Toep van nuwe funksies te voorsien en om dit op datum te hou met nuwe sagteware weergawes van die selfoon.
Opgedateer op
08 Des. 2025