Wiskunde spel vir kinders

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,8
1,57 k resensies
1 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Opvoedkundige Wiskunde Speletjies vir Kinders - Leer Nommers is 'n bekroonde Wiskunde leer program vir 4, 5 en 6 jariges wat n pret en koel manier is vir jou kinders om te begin op hulle wiskundige reis. "Best Toddler Apps" deur "Educational App Store". Kleuters, kindertuin kleuters en voor-skoolse kleuters is altyd gretig om getalle, tel en vorms te leer. Die program is 'n volledige program met opwindende wiskunde peletjies waar kinders kan leer opte, aftrek en meer!

Die program verskaf diverse mini-speletjies met oulike geanimeerde prentjies soos dinosourusse en monsters, waaroor 4,5 en 6 jariges mal sal wees! Dit sal hulle wiskunde vaardighede ontwikkel en verbeter, identifiseer elke nommer en los oulike raaisels van optel & aftrek op.

Kleuters en voor-skoolse kleuters kan vorms soos vierkant, sirkel en driehoek leer met borrel bars, trek en pas opvoedkundige speletjies. 4,5 en 6 jariges sal pret he en die nommers van 1 tot 100 leer met 'n verskeidenheid oulike wiskunde speletjies.

Die Perfekte manier om nommers te leer, leer tel en jou kleuter se wiskunde vaardighede te verbeter deur wiskunde speletjies! LAAI NOU AF - GRATIS!

Basiese Konsepte:
Getalle sin: Leer die getalle!
Meetkunde: Leer die basiese vorms!
Tel: Leer om tot 100 te tel!
Kategorisering: Leer om in groepe te deel en te kategoriseer!
Vergelyking: Vergelyk voorwerpe gebaseer op hul eienskappe!
Patrone: Leer om te erken en te identifiseer!
Wiskunde vaardighede: Leer om op te tel en af te trek!

Die perfekte manier om getalle te leer, om te tel en jou kleuter of voor-skoolse kleuter se wiskunde vaardighede te verbeter deur wiskunde speletjies! LAAI NOU AF - GRATIS!

Getalle sin
Leer die getalle deur pret speletjies soos skiet, borrel bars, heg die kolletjies, inkleur en meer te speel. Styg in intensiteit deur verskillende vlakke.

Meetkunde
Leer die basiese vorms deur 'n verskeindenheid pret raaisel speletjies, pas speletjies, en ander pret aktiwiteite.

Tel
Leer om lekkers, balonne, eiers en frugte te tel! Hierdie weergawe sluit ook 'n eksklusiewe Kersvader speletjie in!

Die perfekte manier om getalle te leert, te tel en onwikkel jou kleuter se vaardighede deur oulike wiskunde speletjies! LAAI NOU AF - GRATIS!

Kategorisering
Leer om diverse voorwerpe te sorteer en katagoriseer deur kleure, vorms, diere, voertuie en vrugte.

Vergelyking
Vergelyk voorwerpe gebaseer op hulle eienskappe soos lank, kort, klein, groot, swaar, lig en baie meer!

Patrone
Leer om verskillende patrone te identifiseer met pret speletjies en aktiwiteite gemaak vir kleuters en voor-skoolse kleuters.

Wiskunde Vaardighede
Leer optel en aftrek! Geniet die pret met opvoedkundige speletjies en oulike karakters.

Die perfekte manier om syfers te leer, on te tel en jou kleuter se vaardighede te verbeter deur oulike wiskunde speletjies! LAAI NOU AF - GRATIS!

Meer Kenmerke:
Speel meer as 180 Oulike Wiskunde speletjies!
Nuwe seisoenale mini-speletjies!
Nuwe patrone!
Nuwe Take!

Die perfekte manier om getalle te leer, on te tel en jou kleuter se vaardighede te verbeter deur oulike wiskunde speletjies! LAAI NOU AF - GRATIS!

Subskripsie Besonderhede
Teken in om toegang te kry tot die volle inhoud.
Kanseleer jou subskripsie enige tyd deur Google Play.
Die rekening sal gehef word vir hernuwing binne 24 uur voor die einde van die huidige periode.
Gebruik die subskripsie op enige Android Foon/Tablet geregistreer met jou Google rekening.
Opgedateer op
15 Jan. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,9
1,18 k resensies