My Dieredorp oerwoud Speletjie

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
2,94 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Welkom by die splinternuwe diere speletjjies! Gaan op 'n oerwoud avontuur en ontmoed al die oulike diertjies. As daarvan hou om diere te versorg en diere speletjies te speel, dan is hierdie app vir jou bedoel. Word deel van die wilde lewe in hierdie opwindende DIEREDORP insluitend plekke soos die diereskool, wetenskap lab, grothuis, kamp terein, lekkergoed winkel en nog vele meer!

SLUIT AAN BY DIE OERWOUD AVONTUUR
Dit is 'n pret oerwoud avontuur wêreld waar jy elke item kan tik, raak en druk in hierdie beste troeteldier speletjies. Daar is wonderlike geheime en verrassings weg gesteek in elker toneel waar jy rol-spel diere speletjies kan speel.

VERSORG TROETELDIERE
Sien om na jou gunsteling troeteldiere en voer hulle lekker kos. Bad, versorg, trek hul aan en speel met hulle vir ure in hierdie dieredorp!

DAAR IS BAIE OM TE DOEN IN HIERDIE DIEREDORP:
* Jy kan oulike karakters en honderde items rond beweeg net soos jy wil in hierdie oulike diere speletjies. Laat jou verbeelding los!
* Besoek verskillende plekke: Binne sowel as buite in hierdie diere simulasie speletjie.
* 10 opwindende en unieke plekke om te verken.
* Kry spesiale troeteldiere soos 'n leeu, tier, aap, eekhoring, konyn, renoster, seekoei, kat, vark en beer.
* Heeltemal veilig om te speel. Ons hou altyd ons rol-spel apps kinder-veilig.
* Geen Internet koneksie word benodig nie. Speel van lyn af. Perfek om besig te bly vir 'n lang tyd.

As jy hou van troeteldier speletjies en opsoek is na iets anders, LAAI die app nou af! Begin jou wilde diere safari nou!
Opgedateer op
08 Feb. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word nie geënkripteer nie
Data kan nie uitgevee word nie
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,3
2,08 k resensies

Wat's nuut

In hierdie nuutste opdatering het ons 'n klomp foute uitgewis en die prestasie van die app verbeter. Geniet u dit om in hierdie Animal Town te speel? Gee ons 'n 5-ster-gradering.