Nextcloud

4,7
76,3 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Kry weer beheer oor jou data.

Die Nextcloud-app vir Android bring jou foto's en lêers oral saam met jou!

- Koppel een of meer rekeninge aan jou privaat- of besigheidswolk.

- Kry toegang tot, werk aan en deel dokumente waar jy ook al is.

- Laai jou foto's en video's op na jou Nextcloud om spasie op jou foon te bespaar.

- Blaai deur foto's en video's wat op jou privaatwolk gestoor is.
- Kies lêers om beskikbaar te hou selfs wanneer jy vanlyn is.

- Bykomende kenmerke:
- Outomatiese oplaai
- KI-assistent
- Beskerm jou rekening met 'n wagwoord of biometrie

- Ondersteuning vir end-tot-end-enkripsie

Nuut by Nextcloud? Nextcloud is 'n samewerkingsplatform wat ontwerp is vir privaatwolke. Bied dit self aan of by 'n maatskappy wat jy vertrou en jy kry 'n volledige digitale werkplek met aanlyn kantoordokumentsamewerking, video-oproepe en klets, e-pos, kalender- en projekbestuur, 'n plaaslike KI-assistent en nog baie meer.

Sien https://nextcloud.com/hub om uit te vind wat Nextcloud vir jou kan doen!

Vir besprekings en die rapportering van probleme, gaan asseblief na https://help.nextcloud.com/c/clients/android
Opgedateer op
18 Mrt. 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Graderings en resensies

4,7
68,4 k resensies

Wat's nuut

## 33.0.1 (March 18, 2026)

- Auto upload improvements
- Bug fixes and performance improvements

Minimum: NC 20 Server, Android 9 Nougat

For a full list, please see https://github.com/nextcloud/android/milestone/124