Opera News - tans groot nuus

Bevat advertensies
4,5
618 k resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Opera News is ’n verpersoonlike nuustoep wat jou in staat stel om gewilde onderwerpe te volg, die jongste video's te deel en te kyk, en op hoogte te bly van plaaslike- en globale nuus.

Kenmerke:

• Hoofnuus:
Lees die jongste en gewildste nuusberigte oor vermaak, ekonomie, finansies, besigheid, tegnologie, wetenskap, sport, reis, mode en politiek - alles gelewer deur topglobale en nasionale mediaverkoopspunte.

• Verpersoonlike nuus:
Aangedryf deur ons kragtigste AI-nuusenjin, lewer Opera News intydse, AI-saamgestelde inhoud volgens jou belangstellings. Volg jou gunsteling kanale om onderwerpe te sien wat net vir jou verpersoonlik is. Hoe meer jy die toep gebruik, hoe beter word dit. Jou voorkeure en persoonlike inligting word heeltemal veilig gehou; Opera News sal nooit jou privaat data met enigiemand deel nie.

• Instaclips-video's:
Instaclips versamel die jongste gewilde video's vir jou om te geniet. Laai videosnitte op vanaf enige webwerf en deel dit met Instaclips. Hierdie is ’n versameling van die jongste vermaak en virale video's vir jou om te geniet en met vriende te deel.

• Soek nuus:
Wil jy weet wat die jongste nuus-soektogte is? Wil jy nuus vind oor ’n spesifieke onderwerp of persoon? Opera News het nou ’n soekbalk wat vir jou voorstelle gee om op hoogte te bly van gewilde soektogte en stel jou in staat om vir spesifieke onderwerpe of mense te soek om oor te lees of te volg.

• Volg jou gunsteling onderwerpe:
Jy kan verpersoonlike onderwerpaanbevelings kry oor wat jy gevolg het en deur persoonlike voorkeure by te voeg, so wanneer jy die toep oopmaak sien jy slegs dit wat tot jou relevant is.

• Nuus-stootkennisgewing:
Ontvang belangrike nuuskennisgewings direk op jou tuisskerm. Bly altyd op datum oor wat rondom jou gebeur.

• Volg jou gunsteling voetbalspan:
Bly op dreef van die jongste voetbalnuus met bywerkings van die Premierliga, Serie A, La Liga, Bundesliga, Ligue 1 en al die nasionale spanne! Teken in vir bywerkings oor jou gunsteling klubs en kry regstreekse tellings en kommentaar.

• Databesparings
Spaar tot en met 80% van jou selfoondata met ons unieke turbo-enjin.

• Vanlyn-lees:
Stoor nuusstories na jou foon terwyl jy aan Wi-Fi gekoppel is en lees dit later vanlyn sonder om data te gebruik.

• Stoor jou gunstelinge:
Boekmerk goeie vondste en stoor artikels om later te lees - selfs wanneer vanlyn!

Twitter – http://twitter.com/opera/
Facebook – http://www.facebook.com/opera/
Instagram – http://www.instagram.com/opera

• Bepalings en voorwaardes:
Deur hierdie toepassing af te laai, stem jy in tot die eindgebruikerlisensieooreenkoms by https://www.opera.com/eula/mobile. Jy kan ook leer hoe Opera jou data hanteer en beskerm in ons Privaatheidsbeleid by https://www.opera.com/privacy.
Opgedateer op
04 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
602 k resensies
Ignatius Loubser
16 Januarie 2023
Die swakste taalgebruik nog in 'n koerant of nuus program. Deurtrek met anglisismes.
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
01 November 2019
Hou van die nuus
36 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
13 Maart 2019
baie goed. dankie
36 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?