Weermag tenk oorlog spelletjes

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,4
25,7 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal 10+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Dink jy jy is ‘n kryger? Val jy rond tussen oorlog en vrede, en fassineer oorlogspeletjies, tenk speletjies en gevegskuns jou? Welkom by Koue Oorlog Wêreld! Beleef die mees realistiese oorlogatmosfeer in dié meesleurende tenkspeletjie! Elemente uit die Eerste en Tweede Wêreldoorlog is gebruik om die tenk-oorlogvoering so realisties as moontlik te maak. Ons rus jou toe met alles wat jy nodig het om strategie en toerusting gereed te kry vir die aftelling tot die stryd.

Demonstreer dat jy die gevegs- en militêre vaardighede in tenk-oorlogvoering besit, deur die nuutste generasie gepantserde tenke in die stryd aan te voer, en elke moontlike teenstaande tenk te vernietig.
Berei jou tenks voor om die stryd van stapel te stuur in die Derde Wêreldoorlog.

In hierdie geveg is daar slegs plek vir die mees gepantserde voertuig moontlik, om die druk van gespesialiseerde teenstanders te weerstaan, nes jy daarvan hou in die moeilikste gevegsspeletjies.
Wys almal hoe om goeie strategie aan die dag te lê in hierdie room van die room van oorlogspeletjies.

Ontwikkel en pas jou eie militêre strategieë toe in tenkoorlogvoering teen elke terroris wat jou rigting kom. Dit sal jou geweldig help in jou oorlewingstryd en om by die verbysterend vinnige tempo van oorlogvoering by te hou. Hierdie oorlogsimulasie en die geveg teen terrorisme in hierdie speletjie is nie slegs beperk tot ‘n grondstryd nie: dit word verder gevoer in skeepsvaart.

Ontwerp en maak ‘n oorlogskip wat geen terroris laat oorbly! Geen veglustige sal hierdie simulasie speletjie met die vuurwarm aksie kan weerstaan nie. Dis die uitstekendste geleentheid om ‘n weermag te ontwerp wat die Derde Wêreldoorlog die bes sal kan gee.

In hierdie speletjie is die gevaar orals, en dit kan uit velerlei oorde ontstaan – as jy nie die gevegsvaardighede, militêre strategie of helde-waagmoed het nie, sal dit sukkel om te oorleef.

Onthou dat jy die populêrste en mees onvoorspelbare aanlyn tenkspeletjie speel – waar enigiets kan gebeur!

Jou doel is om die Tuisland te beskerm, en jy moet kies tussen oorlog en vrede: om die vredesterme en ultimata vir oorlog te bestuur. Verbeter jou nasie se kans om te oorleef in die 3e Wêreldoorlog.
Hierdie baanbrekende spel laat jou toe om jou gevegsstrategie ten toon te stel, in grafiese landskapspel met al die krag van gewapende voertuie.

Die hardheid van die koue oorlog word gevoel in die nuutste generasie wapens, en die atmosfeer van hierdie historiese oorlogspel.

As jy ‘n Wêreldoorlog 2 speletjie-entoesias is, is hierdie die naas-werklikste speletjie wat daar op die mark is. U weet dat alles onvoorspelbaar is in oorlogspeletjies die gevaar in oorlogvoering kom letterlik uit die lug, vanaf ‘n oorlogskip, ‘n mobiele lugafweer terroris of ‘n teenstaande gepantserde tenk. Al wat jy moet doen is om al jou mag in die stryd te werp om enige helikopter, teenstaande skip, hommeltuig, enige terroris of vegter te vernietig. Selfs uiters gevaarlike F16 gevegsvliegtuie.

Jy moet besin oor die vernuf wat benodig word in jou opleidingstrategieë by die weermag-opleidingssentrum.

Word ‘n werklike held in hierdie tenk-afvuur speletjies. Hier kan jy van tyd tot tyd ‘n tenk uit ‘n arsenaal van Wêreldoorloë kies, en dit aanlyn toets - verwoestend!

Geniet die nuutste 3D grafika wat spesiaal ontwikkel is vir sulke gevegspeletjies. Voel die gevaar van die wapen wat reg op jou gemik word. Ervaar die druk en versoeking van oorlog!
Opgedateer op
21 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

3,4
24,1 k resensies

Wat's nuut

-> Verbeter tenkbeheer
-> Ons verbeter die tenkwedstryd dag per dag volgens die vraag na die gebruiker