Dit is 'n toepassing om te help met die bestuur van die professionele hengelaarsbaan bekend as PROAC. Die toepassing sal deur Manegement gebruik word om die jaarlikse toernooie, kalendergeleenthede, uitslae en algemene inligting aan deelnemers te plaas.
Gashere sal die toepassing gebruik om toernooie op 'n weeklikse basis te laai en aan te bied
Deelnemers sal die toepassing gebruik om inskrywings vir toernooie te bespreek
Opgedateer op
25 Jan. 2025