Maroela Media

Bevat advertensies
4,5
32,8 k resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal 10+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Hierdie is ons Beta-weergawe – kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
Opgedateer op
01 Sep. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
31,3 k resensies
Louis Pienaar
20 Augustus 2025
volskerm modus breek die toep tot so n mate dat dit nou n beslommernis is om te gebruik
Was dit vir jou nuttig?
Maroela Media
21 Augustus 2025
Dagsê Louis, dankie vir jou terugvoer. Stuur asseblief vir ons 'n skermskoot deur aan app@maroelamedia.co.za, dan help ons graag verder. Ons app bied nie 'n volskerm-modus nie, so ek sal graag aan die tegniese span wil wys wat presies op jou toestel gebeur. Dankie!
Erika Fouche
25 Desember 2024
Baie goed dankie😁
Was dit vir jou nuttig?
Hannetjie Hough
16 April 2024
Geniet die nuus.
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Maroela Media
18 April 2024
Dagsê Hannetjie, dankie vir jou boodskap en terugvoer - ons waardeer dit. Ek hoop jy kuier sommer baie lekker verder saam met ons! Groetnis

Wat's nuut

Gerepareer dat artikellinks gedeel word om die korrekte permanente skakels te gebruik.

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
MAROELA MEDIA (PTY) LTD
app@maroelamedia.co.za
MONUMENT ST, VOORTREKKERMONUMENTTERREIN PRETORIA 0027 South Africa
+27 60 665 2417