## "Die Woord" van bible2.net
- vir elke dag van die jaar twee aanvullende Bybelverse
- goed leesbaar op onderskeidelike reëls gerangskik
- op die slimfoon, tablet of rekenaar, as e-boek, kalender nota en sluimerskerm
- asook op u webwerf
- in meer as 25 tale en Bybelvertalings
- kosteloos
- Die Woord is ʼn voorsmaak vir die volledige Bybel. Dis ʼn daaglikse impuls, om God persoonlik te ontmoet!
## Waarom die Bybel?
- Die Bybel is in meer tale gepubliseer as enige ander boek ter wêreld.
- Uit onsself kan ons vir God, ons Skepper, nie leer ken nie.
- Maar deur die Bybel spreek God tot ons.
- Die Bybel beskryf, hoedat ons deur ons eie toedoen van God geskei is.
- Jesus Christus maak dit moontlik, om God persoonlik te ontmoet en in vrede met Hom te leef.
## Wie is ons
- Ons is ʼn span Christene van oor die hele wêreld.
## Die Idee daaragter is die "Bybel 2.0" projek
- ʼn Belangrike beginsel van Bybelstudie: “**Die Heilige Skrif verduidelik Homself **”.
- Terwyl u bybellees onthou u moontlik ʼn aanvullende/ verklarende skrifgedeelte wat u dan in die kantlyn aanteken.
- Op ons webwerf **bible2.net** versamel ons sulke aanvullende pare Bybelverse wat dan vir “Die Woord” gebruik word.
- Die kenwoord "**2.0**" staan vir "**spanwerk in die internet**": Christene deel hulle skrifkennis, en laat andertalige lesers ook daarby baat.
- U kan ook saamwerk! Skryf aan ons by: https://bible2.net/en/contact.
Opgedateer op
02 Jan. 2021