Form Factory

500+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Vorms App waarmee jy keuringen, registrasies en opnames kan doen.
Pluspunten:
• Gebruik jou eie brandmerk
• Geen startkosten
• Gebruik jou eie databasis om vorms in aan te maak en / of te ontvang
• Stuur jou vorm deur na 'n ander device vir goedkeuring
• Ekstra feature: Stuur verslae (pdf) na jou databasis en / of na 'n e-pos adres.

Tipe vrae:
• Scan QR code
• Meerkeuze vraag
• GPS Plek
• Dat. en tyd
• Oop vrae
• In- / uitvou Sub vorms
• Maak 'n Foto en teken daar vervolgens op
• Getal invoer
• Berekende velde

Verskeie opsies:
• Alle velde kan voorsien word van 'n voorkeurswaarde (default)
• Velden kan, indien verlang, lees-alleen word gemaak
• Vermoë om Conditionele (as antwoord is ja, dan) vra aan te maak

Anders as by vele ander programme is hierdie inligting so buigsaam dat daar veel meer kan dan dat ons hier kan beskryf. Teken seker aan as jy vir geen tot min startkosten 'n oplossing soek wat tot nou toe nie maklik gerealiseer kan word; of net nuuskierig is.
Opgedateer op
08 Apr. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Wat's nuut

Refresh-icoon verbeterd