'n Gratis en oopbron 2D MMORPG.
Hierdie speletjie is tans in alfa stadium. Dit is speelbaar, maar sekere noodsaaklike kenmerke is nog nie beskikbaar nie. Die toepassing, bediener en speletjie-inhoud word in die openbaar deur vrywilligers ontwikkel. Jy is welkom om by ons span aan te sluit as jy wil!
Lisensie: https://gitlab.com/tales/tales-client/blob/master/COPYING
Spelbewaarplek: https://gitlab.com/tales/sourceoftales
Kliëntbewaarplek: https://gitlab.com/tales/tales-client
Bedienerbewaarplek: https://gitlab.com/manasource/manaserv
Rapporteer asseblief enige probleme wat u het by die kliëntbewaarplek-foutspoorder!
Opgedateer op
21 Feb. 2024