Rx-Whizz

Bevat advertensiesInprogram-aankope
10 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Die RX Whizz app bied dokters en personeel in die gesondheidsorg wat wetlik bevoeg is om resepte uit te skryf die vermoë om vinnig en gerieflik vanuit enige plek resepte te skryf en te stuur wat voldoen aan alle wetlike vereistes voldoen.

Jou eie artsgegevens en handtekening hoef u sleg éénmaal in te voer.

Die app herinner alle vorige ingevoerde data en bou so maklik 'n handige lys van al jou pasiënte en uitgeskryf medisyne. By die ingang van data bied die app outomaties 'n alfabetiese lys van al die vorige ingevoerde data. So spaar jy baie tyd.

Alle ingevoerde data bly uitsluitlik in die app in jou eie selfoon of tablet gestoor en word nie na ons bediener gestuur en kan deur ander programme gesien word nie. Jou data is dus veilig. Aangemaakte resepte word nie na ons bediener gestuur en ook nie binne die app bewaar. Hierdeur is volledige veiligheid en privaatheid gewaarborg.

Die aangemaakte resep stuur u via jou eie e-pos aan die pasiënt, na jou assistent (e) of direk na die apteek.

Die app is só handig en sal u soveel tyd bespaar dat jy gou ook in jou eie praktyk eintlik net nog maar gebruik sal wil maak van hierdie inligting vir al jou resepte.
Opgedateer op
16 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Wat's nuut

Nieuwe google API versie compatibility en bug fixes.

Appsteundienste

Foonnommer
+31223222100
Meer oor die ontwikkelaar
Rx Whizz B.V.
m.meuwese@cande.nl
Mathenesselaan 5 2343 HA Oegstgeest Netherlands
+31 6 42679706