Roulette Casino - Lucky Wheel

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,8
46,4 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Is vandag jou gelukkige dag?
Beleef die opwindende gevoel van Roelet Vegas Casino op jou slimfoon sonder om ’n sent uit te gee, met klankeffekte en grafika wat vir niks terugstaan nie. Probeer verskillende strategieë en berei jou voor vir Las Vegas.

Roelet Vegas Casino bied gemaklike kontroles en vriendelike weddenskaptafels. Stel jou eie roelet-taktiek op die proef sonder om jou geld op die spel te sit, en word ’n professionele roeletspeler.

Beste vanlyn roelet van alle tye!

Kenmerke:
- Beproef jou strategieë vir Las Vegas-casino’s met ’n regte roeletsimuleerder
- Ervaar ’n wye verskeidenheid casinospeelmunte om dit te laat voel soos ’n regte casino
- Kies sélf die Amerikaanse of Europese tafel, en speel roelet soos jy daarvan jou
- Spin die Royal-wiel en wen ekstra pryse
- Moenie die Lucky Sunday-casinospel misloop nie – speel met twee balle tegelyk en verdubbel jou wenkanse

Berei jou voor vir Las Vegas!

Spin die luukse wiel van Roelet Vegas Casino en wen groot pryse! Daag jou geluk bietjie uit, en word ’n miljoenêr! Kom spin die gelukswiel elke dag vir ’n gratis prys!

Beste vanlyn roelet van alle tye!
Opgedateer op
24 Aug. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word nie geënkripteer nie
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,8
44,5 k resensies

Wat's nuut

- Optimized game performance
- Stability improvements