100+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Swartland Joernaal het sy eerste gedrukte uitgawe op 6 November 2019 versprei. Hierdie koerant, wat nie net in druk beskikbaar is nie, maar ook aanlyn, is een wat bestuur en besit word deur jong, energieke en dinamiese sakelui, wat nie skroom om buite die boks. Die span van Swartland Joernaal se harte is baie groot en hulle het 'n sagte plekkie vir almal wat onder die Swartland son gebore is. Hoe anders? Hulle is almal Swartlanders in murg en been, tot op die rand! Ons wil 'n verskil in die lewens van mede-Swartlanders maak deur positiewe, opbouende en leersame nuus te publiseer.
Opgedateer op
30 Mei 2022

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Wat's nuut

Major upgrades on app
Receive local news notifications
Choose which local news notifications to receive
Watch local news videos
Listen to local audio news snippets