As jy Å Grafiese Rekenaar toeps (āappā) soek wat vlot en foutloos werk. het jy dit gevind!
Die Grafiese Rekenaar deur Mathlab is Å wetenskaplike grafika rekenaar wat algebraĆÆs geĆÆntegreer is en wat Å onontbeerlike wiskundige hulpmiddel is vir leerders op skool en die op Kollege of universiteit. Dit is ook geskik vir enigeen wat iets meer as net Å standaard rekenaar benodig. Dit is ontwerp om lywige en duur grafiese sakrekenaars te vervang en werk op feitlik enige Anerood (Android) of Tablet toestel.
Verder vertoon die Grafiese Rekenaar deur āMathlabāĀ® berekeninge soos wat dit uitgevoer word en op die hoĆ« gehalte skerm van die Android toestel vertoon word. Dit maak dit makliker vir die gebruiker om die berekeninge te verstaan en te kan begryp. Hierdie toeps (āappā) het twee sterk eienskappe. Die eerste is die gevorderde grafiese rekenaar, en meer as dit, dat dit die tussenstappe van die berekenings vertoon soos wat u dit intik. Dit stel die student in staat om beide te sien hoe die berekeninge gemaak word en hoe om die finale antwoord te vind. Tweedens is die asemrowende grafiese vermoĆ« van die toeps (āappā) uitsonderlik. Nie net vertoon die rekenaar die grafieke uitsonderlik mooi nie maar dit genereer outomaties die x- en y- waardes en vertoon hul ook.
Die gratis weergawe benodig Å internet konneksie en bevat advertensies. Gradeer op na āPROā!
Video: https://youtu.be/6BR8Lv1U9kA
Die hulp webwerf met instruksies en voorbeelde is by: http://help.mathlab.us
http://translate.google.com/translate?hl=en&sl=en&tl=af&u=https://help.mathlab.app en is besonder volledig met voorbeelde vir laerskool leerders tot by universiteits studente.
WETENSKAPLIKE REKENAAR
* Wiskundige terme +,-,*,/,Ć·
* Vierkantswortel, kwadrate en hoĆ«r wortelvorms. (Hou āāā in)
* Eksponent, logaritmes (ln, log)
* Trigonometriese funksies sin Ļ/2, cos 30°, ...
* Hiperboliese funksies sinh, cosh, tanh, ... (hou "e" sleutel in om te wissel)
* Inverse funksies (hou ādirect functionā sleutel in)
* Komplekse getalle, alle funksies ondersteun komplekse samestellings (āArgumentsā)
* Afgeleides sin x' = cos x, ... (hou x^n sleutel in)
* Wetenskaplike notasies (Skakel aan in menu)
* Persentasie modus
* Afgelaai / gelaai geskiedenis
GRAFIESE REKENAAR
* Verskeie grafika funksies
* Implisiete funksies tot op 2āde graad (ellipse 2x^2+3y^2=1, ens.)
* PolĆŖre grafieke (r=cos2Īø)
* Parametriese funksies, sleutel elk op nuwe lyn in (x=cos t, y=sin t)
* Funksie wortels en kritieke punte op 'n grafiek. Kies die keusevierkant aan die linkerkant van die funksie om hul koƶrdinate op die grafiek te toon. Klik op die grafiek-knoppie op die boonste spyskaart om hul koƶrdinate te vertoon as 'n lys.
* Grafiek interseksies (x^2=x+1)
* Opspoor van funksie waardes en hellings
* Rolbare en aanpasbare grootte grafieke
* Knyp (pinch) om in te āzoomā
* Volskerm grafieke in landskap-oriƫntasie
* Funksie tabelle
* Laai grafieke af as beelde (Images)
* Laai tabelle af in .csv formaat
BREUKE REKENAAR
* Eenvoudige en komplekse breuke 1/2 + 1/3 = 5/6
* Gemengde getalle, gebruik spasiesleutel om waardes in te voer 3 1/2
ALGEBRAĆSE REKENAAR
* LineĆŖre vergelykings x+1=2 -> x=1
* Kwadratiese vergelykings x^2-1=0 -> x=-1,1
* Benaderde wortels van hoƫr polinome
* Stelsels van lineĆŖre vergelykings, skryf een vergelyking per lyn, x1+x2=1, x1-x2=2
* Polinome langdeling
* Polinome ekspansie, faktorisering
MATRIKS REKENAAR
* Matriks en vektor operasies
* Puntproduk (hou ā*ā in), kruisproduk
* Determinatiewe, omgekeerde, gemiddelde, transponeer, natrek
BIBLIOTEEK
* Gebruiker gedefinieerde konstantes en funksies (PRO)
* Aflaai / laai uitdrukkings
Opgedateer op
11 Okt. 2025