NeoStumbler is 'n toepassing vir die versameling van liggings van draadlose toestelle, soos selfoontorings, Wi-Fi-toegangspunte en Bluetooth-bakens.
Belangrikste kenmerke:
- Aktiewe draadlose skandering vir hoë kwaliteit data
- Passiewe data-insameling in die agtergrond vir 'n batteryvriendelike opsie (moet in die instellings geaktiveer word)
- Stuur versamelde data na 'n Ichnaea-versoenbare geolokasiediens, soos BeaconDB
- Voer rou data uit na 'n CSV- of SQLite-lêer
- Kaart wat gebiede toon waar data versamel is
- Statistiek wat die aantal toestelle toon wat oor tyd ontdek is
NeoStumbler is oopbron, heeltemal advertensievry en dit respekteer jou privaatheid!
Opgedateer op
02 Des. 2025