Boodskap vir Vandag

50K+
Downloads
Content rating
Everyone
Screenshot image
Screenshot image
Screenshot image
Screenshot image

About this app

Boodskap vir Vandag, een van die bedienings van Bybel-Media, is 'n bondige dagstukkie wat Christene bemoedig, uitdaag, ondersteun en inspireer.

• Kry 'n daaglikse kennisgewing om jou te herinner om te lees.
• Deel die dagstukkie met medegelowiges.
• Blaai terug en lees vorige dae se dagstukkies. 1400 inskrywings is beskikbaar.
• Raak betrokke deur Bybel-Media se bedienings te ondersteun.

Hierdie diens word finansieel moontlik gemaak deur die goedgunstige donateurs van Bybel-Media wat daarin glo dat die Woord van die Here deur verskillende mediums versprei moet word. Jy kan hierdie bediening ondersteun via die app.

Nuwe boodskappe word elke Maandag to Vrydag beskikbaar gemaak.
Updated on
Dec 2, 2019

Data safety

Developers can show information here about how their app collects and uses your data. Learn more about data safety
No information available

What's new

Ons het Boodskap vir Vandag heeltemal herontwerp om meer gebruikersvriendelik, visueel en funksioneel te wees.
Gebruikers wat daaglikse kennisgewings wil ontvang wanneer die dag se boodskap verskyn, kan kies om dit te aktiveer.