Doctor Kids (Kinderdokter)

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,2
261 k resensies
50 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Met behulp van hierdie speletjie, kan jy ‘n dokter wees en kinders in ‘n kinderhospitaal behandel. Jy kan hulle weer gesond maak en hulle weer laat glimlag. Kinders maak staat op jou!

Hulle het jou hulp dringend nodig om beter te word. Wanneer jy die klein pasiëntjies na die regte dokterskantoor verwys het, kan jy jou verlustig aan interaktiewe minispeletjies speel terwyl jy die kinders blitsvinnig behandel.

Elke dokter se kantoor sluit ‘n unieke minispeletjie in om behandeling selfs meer pret te maak. En moenie vergeet van die ambulans wat altyd haastig is nie!

In die speletjie kan jy die die volgende doen:
Jou pasiënte na die tandarts verwys om hulle tande te borsel en te herstel.
Toets en ondersoek pasiënte se oë om kinders se sig te verbeter.
‘n Mikroskoop gebruik om laboratoriumtoetse te doen en virusse te elimineer.
Die X-straalmasjien gebruik om frakture op te spoor en gebreekte bene te herstel.
‘n Ambulans te bestuur en noodhulp toe te pas.
Behandel 'n oorinfeksie en neem 'n gehoortoets in die Xilofoon mini-speletjie.

Kenmerke:
• pragtige, hoë gehalte HD-grafika
• intuïtiewe, maklik-om-te-gebruik koppelvlak
• oneindige speeltyd met onbeperkte kombinasies
• baie verskillend pasiënte in verskeie kleure
• speletjie bied 7 unieke dokterskantore aan: tandheelkundige sorg, oogtoets, behandeling van uitslag, laboratoriumtoetse en X-strale, ambulans met noodeenheid (nooddokter), oordokter
• sluit 7 tematiese minispeletjies in
• ‘n magdom kleurvolle pleisters, verbande, draadjies vir tande, brille en stroopgeure

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
19 Jan. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,3
219 k resensies

Wat's nuut

- maintenance