Ballonbars vir Kinders

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,1
8,05 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Almal hou van ballonne, maar om hulle te bars is selfs meer pret. Ballonbars vir Kinders is ‘n eenvoudige, maar verslawende en uitdagende ballonbars-speletjie wat baie opwinding verskaf.

Jou doelwit is eenvoudig: bars soveel ballonne as wat jy kan binne 60 sekondes en probeer om soveel punte moontlik in die proses te verdien.

Daar is talle kleurvolle ballonne om in hierdie speletjie te bars en boonop is daar baie versteekte speelgoed om jou telling te verbeter. Baie verskillende “power-up”-ballonne maak die spel selfs meer interessant en uitdagend. Baie ballonne bevat ‘n speelding wat jou ekstra punte gee as jy daarop tik terwyl die “power-up”-ballonne jou help om òf al die ander ballonne in die radius te bars òf hulle maak jou taak selfs moeiliker deur meer nuwe ballonne te skep.

Ballonbars vir Kinders is ‘n eenvoudige en aanloklike speletjie wat geskik is vir alle ouderdomme en is in elke geval hope pret – of jy nou wil ontspan of dit ernstig aanpak en jou tikvaardighede behoorlik toets.

Kenmerke:
• maklik om te speel
• pragtige HD-grafika
• kleurvolle ballonne
• baie speelgoed
• baie ongelooflike effekte
• spesiale “power-up”-ballonne

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
03 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,1
6,75 k resensies

Wat's nuut

- maintenance