Mankala

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,5
495 resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

HOEOM DIE GRATIS MANKAL APP TE SPEEL?

SPELETJIE STLELLINGS:

Die bord het twee rye, ses putte (ronde gate) en elke kant van die bord het 'n stoor (langwerpige gat) aan die einde. Vier albasters word in elke gat geplaas.

MANKALA SPEL INSTRUKSIES:

Elke speler begin deur 'n gat te kies aan elke kant. Die speler laat 'n alabaster val, een op 'n slag, in elke opvolgende gat anti-kloksgewys om die bord, tot die albasters op is. In Mankala, noem 'n mens dit “saai”.

GEVANGE: As jy op 'n leë put eindig in jou ry, word die albasters in die oorkante put in gevangenis geneem.
GRATIS BEURTE: Plaas jou LAASTE ALBASTER in jou stoor en kry 'n ekstra beurt!

EN DIE WENNER IS...

Wanneer’n speler nie meer albalsters het nie, is die speletjie oor. Die opponent mag al die albasters aan hulle kant van die bord by hulle stoor voeg. Dit is waar die regte strategie tot sy reg kom.

Die speler met die meeste albasters in sy stoor, wen!

MANKALA GRATIS STRATEGIE WENKE

- Beplan vooruit, kry gratis beurte wanneer ookal moontlik.
- Moet jy eerste gaan? Begin met die gat wat VIER PUTTE weg is van jou stoor. Hoekom? Want die laaste alabaster wat jy plaas gaan in jou stoor eindig, en dan kry jy 'n BONUS beurt!

Reg om terug in tyd te reis? MANKALA is nou nie 'n regte tydmasjien nie, maar wel een van ons beskawing se oudste speletjies.
Opgedateer op
14 Jul. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,4
441 resensies

Wat's nuut

Minor Update.