Kies `n Kleur Nagliggie

Bevat advertensies
4,9
11 resensies
500+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Kies `n Kleur Nagliggie is `n maklik-om-te-gebruik liggie en klank sisteem. In drie maklike stappe kan jy die nagliggie aanskakel en `n bietjie veiligheid, sekuriteit en gerief by enige vertrek skep.

Stap 1:
Kies Jou Nagliggie Kleur: Gebruik die kleur kieser om jou gunsteling nagtyd kleur te kies.

Stap 2:
Kies Jou Klank: Kies `n Kleur Nagliggie se klank sisteem het ses klank tone. Klank sluit in: gewone wit klank, reën, storm, brekende golwe, kriek geluide, en hartkloppings.

Stap 3:
Skakel die Nagliggie aan: Dit is so maklik as om net een knoppie te druk.

Opset: Kies ‘n kleur nagliggie het verskeie instellings wat jy kan aanpas:
- Wys ‘n digitale horlosie op die nagligskerm
- Wys ‘n gesig horlosie op die nagligskerm
- Skermbewaarder funkie: Sit die nagliggie af na ‘n verbruikers gespesifiseerde tyd
- Klankbewaarder funksie: Sit die witgeraas klankmasjien af na ‘n verbruikers gespesifiseerde tyd

Kies ‘n kleur nagliggie is ideaal vir almal, van kinders tot volwassenes. Kyk na die skermfoto’s hieronder vir maniere om jou babakamer te verlig, of om jou bedkassie in ‘n elegante ligvertoning te verander. Los die nagliggie aan in die badkamer of die gang om seker te maak dat jy kan sien sonder om jouself heeltemal wakker te maak in die nag.
Kyk na die skermfoto’s wat jou sal ways hoe die nagliggie lyk as jy ‘n stukkie papier vou en dit oor die toestel plaas – dit lyk baie oulik!

Vir die beste resultate, skakel jou toestel se helderheid aan tot die maksimum en los jou toestel ingeprop by die muur. Die naglig het ‘n “wakelock” funksie wat jou foon aanhou deur die nag, maar die liggie sal jou battery pap maak as dit nie ingeprop bly nie.
Opgedateer op
01 Aug. 2015

Dataveiligheid

Ontwikkelaars kan hier inligting wys oor hoe hul program jou data insamel en gebruik. Kom meer te wete oor dataveiligheid
Geen inligting beskikbaar nie

Graderings en resensies

4,9
11 resensies

Wat's nuut

Upgraded to support Lollipop