Leer Sardinies

50+
Aflaaie
Inhoudgradering
USK: alle ouderdomme
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Begin dadelik 'n nuwe taal praat. Gebruik uTalk Classic om die noodsaaklike woorde en frases te leer wat jy nodig het om die nuwe taal te begin praat, selfvertroue te bou en vriende te maak waar ook al jy gaan.

Meer as 30 miljoen mense wêreldwyd het reeds uTalk se bekroonde metode - ontwikkel oor 25 jaar - gebruik om 'n nuwe taal te leer. Dit is eenvoudig, pret en lewer onmiddellike resultate... en nou het dit 'n blink nuwe voorkoms en verbeterde speletjies om jou leerproses nóg meer bevredigend te maak.

uTalk Classic is:

• Motiverend - dit is baie makliker om vas te byt met iets wanneer jy dit geniet. uTalk Classic se speletjies is ontwerp om prettig en boeiend te wees, so jy wíl eintlik aanhou leer.

• Outentiek - al die inhoud van uTalk Classic word geskep deur moedertaalsprekers en -vertalers, om te verseker dat jy leer praat nét soos 'n local.

• Slim - intelligente sagteware weet wat jou sterkpunte is (en waar jy meer hulp nodig het), en pas die speletjies spesifiek aan vir jou individuele vlak.

•Perfek vir uitspraak - maak 'n opname van jouself terwyl jy op jou eie oefen om die taal te praat. Doen dit soveel keer as wat jy wil om jou aksent te vervolmaak.

• Visueel - ons gebruik mooi prente om woorde aan beelde te koppel. Hierdie metode versnel hoe jou brein leer, deur visuele herroeping te gebruik om jou te help om jou nuwe taal te onthou.

• Prakties - uTalk Classic leer jou woorde en frases wat jy wérklik nodig het vir nege beginneronderwerpe: eerste woorde, kos en drank, kleure, syfers, liggaamsdele, tyd lees, inkopies, frases en lande.

• Mobiel - gebruik uTalk Classic vanlyn (offline) enige plek ter wêreld, sonder die risiko van buitensporige swerfkoste (roaming charges) wanneer jy in die buiteland is.
Opgedateer op
25 Jan. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Wat's nuut

Hemos actualizado la aplicación para que funcione mejor: descárgate la nueva versión para acceder a todas las funcionalidades.
• Corrección de errores

¿Dudas, comentarios? Estaremos encantados de recibir tu mensaje en support@utalk.com