Spraak oefeninge 4-6 j

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,7
5,98 k resensies
1 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Die doel van die speletjie is om spraak en logiese redenasie van kinders 4 tot 6 jaar te ontwikkel.

Elk van die takies stel 'n reeks van prentjies voor wat saam 'n storie vorm, tog word die prentjies gemeng.U kind moet die prentjies weer terug sit in die regte volgorde sodat die storie korrek vertel kan word. Die speletjie oefen die brein effektief om die kind se praak vermoë te verbeter, wat die kind toelaat om volledige en betekenisvolle sinne te maak deur logiese gevolgtrekkings op waargenome feite te baseer.Deur die prentjie op die regte plek te plaas, moet kinders eers die oorsaak vasstel deur tydelike, ruimtelike en die logiese verhouding tussen die prentjies demonstreer deur 'n taamlik hoë vlak van abstraksie. Deur die prentjies self te ondersoek leer die kind aandag en konsentrasie.

Die speletjie is baie nuttig vir voorskoolse kinders. Vra u kind om die storie te vertel of vra u kind hoekom die prentjies in die spesifieke volgorde moet wees, of wat gebeur in die storie. Elke storie het 'n begin, 'n onwikkeling en 'n einde. Alle prentjies is realisties, kleurvol en maklik vir kinders om te verstaan.

Die speletjie het 3 moeilikheidsgrade:
1. Maklik - reeks van 4 maklike prentjies (byvoorbeeld, 1.hele appel, 2.gebyte appel, 3.half ge-ete appel, 4.appel stronk)
2. Medium - reeks van 4 prentjies wat saam `n storie vertel met `n eenvoudige plot
3. Moeilik - reeks van 5-6 prentjies met 'n langer storielyn waar die kind tydelike en gemaklike verhoudinge moet vestig
Opgedateer op
05 Feb. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,7
4,25 k resensies

Wat's nuut

- minor bugfixes and improvements