Ekerk jest eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk jest bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand jest welkom jako deel van die ekerk familie.
Ostatnia aktualizacja
29 sie 2022