Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand este bine cunoscut ca deel van die ekerk familie.
Ultima actualizare
29 aug. 2022