Encrypt.me - Super Simple VPN

3,3
2,12 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Publieke Wi-Fi is nie veilig nie.

Encrypt.me is die oplossing.

Encrypt.me hou jou veilig op Publieke Wi-Fi sonder enige peutery of moeilikheid.

Met Encrypt.me se outomatiese veiligheidsfunksie hoe jy nie eers te onthou dat jy Encrypt.me het nie - verbind net aan daardie koffiewinkel, of lughawe of hotel, of konferensie Wi-Fi en vertrou dat Encrypt.me jou belange sal beskerm.

Geniet 'n Dae Gratis Proeflopie - Geen Kredietkaart benodig nie. Begin by $9.99 per gebruiker of $12.99 vir 'n maksimum van 5 gebruikers

Wat is nog indrukwekkend van Encrypt.me? So baie:

* Met 'n pragtige, minimum gebruikerskoppelvlak en vinnige toegang to al die belangrike kontroles, maak Encrypt.me dit maklik om jou aanlynsekuriteit te bestuur.

*Encrypt.me weet watter netwerke jy vertrou en watter jy nie vertrou nie... and Encrypt.me outomaties beveilig jou verbinding wanneer jy 'n onbeveiligde netwerk gebruik.

• Al jou voorkeure is gesinkroniseer met al jou toestelle

Soos altyd, verwelkom ons u kommentaar en terugvoer en, ja, selfs jou probleemrapporte. Om kontak te maak, stuur vir ons 'n e-pos: hello@encrypt.me - ons is hier om te help, so sê asseblief Hallo!
Opgedateer op
15 Mrt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,5
1,99 k resensies

Wat's nuut

• Improve connection changes made from a Tile
• Now support for Android 11

As always, we welcome your comments and feedback and, yes, even your bug reports. To get in touch, send us an email: hello@encrypt.me — we are here to help, so please do say hello!