Maroela Media

Contains Ads
Translate the description into English (United States) using Google Translate?Translate the description back to Afrikaans

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Hierdie is ons Beta-weergawe – kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
All your news - free and in Afrikaans! Marula Media keeps you informed of the latest news events and we make sure that you know what books to read, how to tonight's food is cooked, and who will win the rugby. In our Entertainment and Lifestyle section, you can even look forward to those stories that are going to take your breath gasped for breath, you will drive to tears or make you laugh with joy and pleasure. We talk headsets opinion makers in the Great Debate, and we give you background on events in News Commentary.

We are the newsreader with the odd wig, the sauce with the nice lady baking, the referee and the uncle in the stands who threw tangerines. We are your language teacher and pal together truancy. We are your grandmother's soft shoulder and your uncle's shiny new car. Pour yourself a drink coffee then you socialize well together.

This is our Beta version - come and test with us and if you have any twist coming, please let us know immediately! Without your stay our app and we are heartbroken.
Read more
Collapse
4.6
6,359 total
5
4
3
2
1
Loading...

What's New

ʼn Stofreëntjie net ná jy jou kar gewas het. ʼn Warrelwind net ná jy jou wasgoed op die draad gehang het. Die teleurstelling as jy uitvind dat jou nuwe speelding eintlik batterye nodig het. Net toe ons vir Maroela se app ʼn nuwe baadjie aangetrek het, was daar ʼn paar verrassings wat nie tydens die toetsfase kop uitgesteek het nie. Ons glo alles werk nou weer klopdisselboom!
Read more
Collapse

Additional Information

Updated
July 4, 2019
Size
9.7M
Installs
100,000+
Current Version
5.0.4
Requires Android
4.4 and up
Content Rating
Everyone 10+
Permissions
Offered By
Maroela Media
©2019 GoogleSite Terms of ServicePrivacyDevelopersArtistsAbout Google|Location: United StatesLanguage: English (United States)
By purchasing this item, you are transacting with Google Payments and agreeing to the Google Payments Terms of Service and Privacy Notice.