Die Termux: Styling-byvoeging bied kleurskemas en powerline-gereedletters om die voorkoms van die Termux-terminale aan te pas.
Langdruk oral op die Termux-terminaal, kies 'MEER ...' en dan 'Styl' om hierdie byvoeging te gebruik.
Wil jy 'n nuwe kleurskema of lettertipe voorstel?
https://github.com/termux/termux-styling/issues/new