Microsoft SwiftKey-AI-sltlbord

Bevat advertensies
4,2
4,12 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Microsoft SwiftKey is die intelligente sleutelbord wat jou skryfstyl aanleer sodat jy vinniger kan tik.

Gebruik jou verpersoonlikte sleutelbord om emoji, GIF’s en plakkers te tik en stuur net soos wat jy daarvan hou.

Microsoft SwiftKey is toegerus met Copilot – jou AI-geselsmaat vir elke dag. Jy kan AI enigiets in jou gunstelingtoepassings vra.

Die Microsoft SwiftKey-veegebaar-sleutelbord is altyd besig om te leer en aan te pas om by jou unieke manier van tik te pas – insluitende jou sêgoed, byname en emoji.

Microsoft SwiftKey pas by enigiemand se smaak, met gratis ontwerpe en temas om by enige styl te pas. Die pasmaakbare sleutelbord verskaf outokorrigeeropsies wat regtig werk. Microsoft SwiftKey verskaf behulpsame voorspellings sodat jy jou punt vinnig en foutloos kan maak. Tik en teks enige manier wat jy wil, of jy nou die knoppies vee of tik, met soekbare emoji en GIF’s.

TIK MINDER, DOEN MEER

Tik
- Tik met die tik- of veegebaar
- Speltoetser en outoteks met AI-aangedrewe voorspellings
- Pasgemaakte sleutelbordnutsbalk met ’n uitbreibare kieslys van vinnige kortpaaie
- Gebruik AI om jou teksboodskap in ’n ander stemtoon oor te skryf en teksboodskappe te skryf om jou idees moeiteloos in meesterstukke te omskep

Ryk inhoud
- Gebruik emoji, GIF’s en plakkkers om jouself uit te druk 😎
- Die emojisleutelbord is aanpasbaar: dit leer jou gunstelingemotikone ken en voorspel hulle vir enige gesprek 👍
- Deursoek emoji en GIF’s om die beste een vir jou reaksie te kry 🔥
- Skep unieke AI-aangedrewe beelde en meme om uit te staan 🪄

Maak dit jou eie
- 100+ kleurvolle sleutelbordtemas
- Skep jou eie sleutelbordtema met een van jou foto’s as die agtergrond
- Pasmaak jou sleutelbord se grootte en uitleg

Veeltalig
- Aktiveer tot vyf tale op een slag
- Sleutelbord ondersteun meer as 700 tale

Kry die pasgemaakte sleutelbord wat altyd by jou styl pas – laai Microsoft SwiftKey vandag nog af!

Kom meer te wete oor Microsoft SwiftKey se sleutelkenmerke: https://www.microsoft.com/swiftkey

ONDERSTEUN 700+ TALE: Engels (US, UK, AU, CA)
Spaans (ES, LA, US)
Portugees (PT, BR)
Duits
Turks
Frans
Arabies
Russies
Italiaans
Pools
Opgedateer op
15 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,2
3,99 m resensies
Hendrik labuschagne
12 Januarie 2024
Ek hou van die spoed en gemak van SwiftKey die woord voorspelling is gemaklik en spaar tyd tydens tikwerk.
Was dit vir jou nuttig?
Jannette Cooks
08 November 2023
Ag wat 'n gemors. Ek is nog al die jare wat ek van julle dienste gebruik maak so tevrede. Baie dankie. Solank ek alles net my Moedertaal het soos nou. Ek is 75jr. Gebruik net Afrikaans. Baie dankie. Mev Cooks. 💞 Ek het nou foon op laai moes sit. Aan die slaap geraak. Foon het geval Seer gekry waar kabel kontak Máák. Glo hulle sal dit môre reg kry. Daar is tans nét 62 persent op Gee nie nou vir my sekere leestekens nie My
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Ignatius Loubser
06 Oktober 2023
The best on the market. I use it on both my Nokia 8.3 5g and Nokia T20.
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

General improvements to ensure your Microsoft SwiftKey Keyboard runs smoothly.