Vier AFK Journey, ons beste speletjie van 2024

AFK Journey het ons betower met buitengewone visuele elemente, asemrowende animasie en ’n ryk fantasiewêreld. Ons is so mal daaroor dat dit ons Beste Speletjie van 2024-toekenning gewen het. Om hierdie prestasie te vier, het ons met Jiangyuan He, vervaardiger van AFK Journey, gesels oor hoe die span te werk gegaan het om ons gunstelingspeletjie van 2024 te maak.
Begin jou reis
AFK Journey
FARLIGHT
Inprogram-aankope
4,6
284 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Play: Eerstens, geluk! Hoe voel jy daaroor dat julle gewen het?
Jiangyuan He: Ek is regtig opgewonde! Dit beteken baie vir ons span en is baie motiverend. Al was AFK Arena ’n suksesvolle speletjie, het ons nie destyds hierdie soort erkenning gekry nie. Ek voel in ’n sin asof ons meer bereik het as sowel AFK Arena as wat ons self vroeër was.
Die span agter AFK Journey
Vertel ons ’n bietjie oor AFK Journey.
Jy speel as Merlin, ’n legendariese towenaar wat vroeër die land Esperia gered het. Met nuwe bedreigings op die horison sal jy nou verskillende helde op jou reis ontmoet, en hulle help om hul toetse te slaag om hul eie “swaard” te ontdek – wat in ons lore “mag” simboliseer. Julle verenig jul magte in ’n epiese taak om die wêreld te red.
Ons wou ’n gevoel van vreugde en avontuur uitlok, en, met ons slagspreuk, “Reik verder as verwagtinge”, beskou ons AFK Journey as ’n lewendige, gemaklike ontsnapping na die wêreld van Esperia. Ons hoop dat ons deur klikkerspeluitleg met elemente van RPG, strategie en sosiale kenmerke te meng, iets werklik spesiaals geskep het wat ons spelers beïndruk en hul verwagtinge oortref.
AFK Journey
FARLIGHT
Inprogram-aankope
4,6
284 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Wat het dan gelei tot die idee om AFK se wêreld na ’n storiegedrewe rolspelspeletjie te skuif?
Die idee het in werklikheid ontstaan tydens ’n AFK Arena-spelerontmoeting. Een speler het gedeel dat hy daarmee worstel om doelloos te voel terwyl hy deur vlakke veg. Dit het ons regtig laat dink en ons geïnspireer om ’n ryker verhaal aan AFK Journey te gee, asook ’n meesleurende wêreld waarby spelers werklik aansluiting kan vind.
Volg hierdie verhaal op AFK Arena?
Terwyl AFK Journey beslis inspirasie uit AFK Arena put, word dit nie daardeur beperk nie. Dit is gebruiklik dat vervolgstukke by verskillende speletjiegenres aanpas, en daarom het ons storietemas op grond van hierdie speletjie se ontwerp aangepas om seker te maak dat ons die beste spelerervaring bied.
Wat het hierdie nuwe storie geïnspireer, en hoekom is Merlin, die held, iemand wat aan geheueverlies ly?
Die AFK-reeks se Chinese naam beteken “swaard en krygstog”, en daarom fokus ons op die storie se swaardaspek. Ons verhaalspan het die bekende “swaard in die rots”-idee benut om die lore vir almal toeganklik en aantreklik te hou. Oor hoekom jy aan geheueverlies ly: Wel, jou herinneringe speel ’n sleutelrol in die speletjie en sal in die komende seisoene geleidelik bekend word. Bly daarom ingeskakel.
Karakterkuns vir Merlin, Rowan en Lyca
AFK Journey
FARLIGHT
Inprogram-aankope
4,6
284 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Hoe het julle met AFK Journey se eiesoortige, storieboekagtige kunsstyl vorendag gekom?
Ons kunsspan put inspirasie uit muurskilderye, kleurglas, boekillustrasies en meer. Daar is baie kunsvorme, maar die kernidees stem dikwels ooreen. Om vir 3D-karakters teksture by 2D-ontwerpe te voeg, was moeilik, en ons het ander kunstegnieke gebruik. Die nodige visuele effekte het gekom van dinge soos goudfiligraan in muurskilderye en Chinese skilderye, en foeliedrukwerk en -lamellering in boeke.
Ons kunsspan se kreatiewe gees omvat allerlei style en glo waarlik dat elke karakter iets spesiaals het om te bied. Gevolglik wil ons hê dat spelers daardie unieke verbintenis moet voel met elke karakter wat hulle ontmoet. Dit gaan immers alles daaroor om ’n lewendige wêreld te skep wat almal kan geniet!
Hoe gaan julle te werk om al die verskillende speletjiemodusse te skep en alles dan goed te laat saamwerk?
Dit is beslis ’n uitdaging! Ons begin deur ontwerpdoelwitte vir nuwe speletjiemodusse te stel, en meng ons langtermynplanne met spelerterugvoer. Nadat ons die moduse omskryf het en toepaslike fokusmerkers daaraan gegee het, dinkskrum ons oor verskillende roetes en kies die opwindendste een om tot met die bekendstelling te verfyn.
Ons fokus is daarop om nuwe inhoud te skep wat by spelers se gemaksones pas terwyl ons hul terugvoer verwelkom. Deur heeltyd aandag te gee en verbeteringe aan te bring, streef ons daarna om ’n samehangende ervaring te bou wat almal betrokke en gelukkig hou.
Propvol speletjiemodusse om te verken
AFK Journey
FARLIGHT
Inprogram-aankope
4,6
284 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener