The Gods Must Be Crazy

1984 • 109 minute
PG
Gradering
Hierdie item is nie beskikbaar nie

Meer oor hierdie fliek

The Gods Must Be Crazy is 'n hoofsaaklik Engelse rolprent wat in 1980 uitgereik is. Dit was die eerste in 'n reeks van films wat in Suid-Afrika en Botswana verfilm is en wêreldwyd opslae gemaak het. Dit is die mees kommersieel suksesvolle vrystelling in die geskiedenis van Suid-Afrika se filmbedryf. Die regisseur en skrywer was Jamie Uys. Dit het ongeveer R4 683 649 by die loket verdien. Die film is opgevolg met The Gods Must Be Crazy II in 1989.
Gradering
PG