Canva: ontwerp, foto en video

Inprogram-aankope
4,8
16,6 m resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Canva is jou gratis fotowysiger, logomaker en videowysiger in een grafieseontwerp-app! Ontwerp vinniger met kragtige ingeboude tower-AI-nutsgoed Maak pragtige sosialemediaplasings, video’s, pamflette, foto- en video-collage’e met pasmaakbare sjablone. Verbeter jou grafieseontwerpvaardighede of bou jou handelsmerk met die logomaker!

Ontwerp enigiets 🖌️: fotowysiger, videowysiger, collagemaker en logomaker – Canva is eenvoudig en maklik vir enigiemand wat in grafiese ontwerp belangstel: kundige of entoesias! 🎨

TOWERAGTIGE INGEBOUDE AI ✨ – Bring towerkrag en gebruiksgemak na jou ontwerpe
Ons het ontwerp ’n ekstra hupstoot gegee oral in die Visuele Suite met ongelooflike toweragtige AI-aangedrewe vermoëns. Insluitend:
• Towerontwerp – laai ’n prent op en laat Canva die ontwerpe vir jou maak
• Towerwysig – ruil of voeg enigiets by jou bestaande prente
• Vertaal – vertaal outomaties ontwerpe in meer as 100 tale
• Toweruitveër – verwyder alle ongewenste voorwerpe uit enige prent.

Canva-funksies: fotowysiger, videomaker en grafiese ontwerp, alles toweragtig aangedryf
• Grafiese ontwerp vir Facebook-plasings, Insta-uitlegte, Instagram-plasingmaker en IG-stories
• Professionele gebeurtenisuitnodigings, pamflette en besigheidskaarte
• Ontwerp jou handelsmerk met die logomaker en handelsmerksentrum
• Vertoon data met sjablone en die skyfievertoningmaker

FOTOWYSIGER 📷 – gratis, geen advertensies of watermerke nie
• Fotowysiger om prente te snoei, om te keer en te wysig
• Verstel helderheid, kontras, kleurdiepte ens.
• Outofokus om jou foto-onderwerp te verskerp en agtergrond te verdof
• Fotowysigerfilters en -effekte
• Voeg teks by jou foto in die fotowysiger
• Gebruik die fotorooster, -filters en -collagemaker

VIDEOWYSIGER 🎥 – skep video’s in net ’n paar klikke
• Vervaardig professionele video’s in die videowysiger
• Verken video-uitleg en oudiosnitte
• Snoei, herskaleer en keer video’s en prente om in die videowysiger
• Laat prente met eenklik-animasies en -bladsyoorgange in die videowysiger
• Oorlê veelvuldige oudiosnitte van musiek, klankeffekte en stemklankbane
• Towersinkroniseer wysigings aan musiek met Beat Sync

SOSIALE MEDIA 📱 – maak en pas modieuse inhoud en grafiese ontwerpe
• Ontwerp vir Instagram, Snapchat, Facebook of LinkedIn
• Beplan plasings met Skeduleerder [Canva Pro]
• Gebruik ons baniermaker vir kleinkiekies en advertensies
• Collagemaker, fotowysiger en videowysiger om fotoroosters en collage’e te skep

GRATIS INHOUDMEDIATEEK – meer as 2 miljoen bates
• Meer as 2 miljoen tantiemevrye prente en fotofilters
• Duisende watermerkvrye video’s om in die videowysiger te gebruik
• Meer as 25 duisend voorafgelisensieerde oudio- en musieksnitte
• Voeg teks op prente by in die fotowysiger met meer as 500 fonte en effekte
• Of skep jou eie prente met ons toweragtige Teks-na-Prent-nutsding

CANVA PRO – verbeter jou grafiese ontwerp
• Kry toegang tot premium sjablone, prente, video’s, logomaker, oudio en grafieseontwerpelemente en skep pragtige video’s in die videowysiger
• Eenklik-agtergrondverwyderaar en towerskaleer vir foto’s en video’s
• Handelsmerksentrum – skep konsekwente logo’s met die logomaker, fonte en kleure
• Skeduleer plasings vir Instagram en Facebook

GRAFIESE ONTWERP VIR ALMAL 🎨
• Persoonlik – uitlegontwerpe vir Instagram-sjablone, résumés/CV’s, fotowysiger, fotocollage’e, logomaker, videowysiger ens.
• Entrepreneurs – laat groei jou besigheid met ons logomaker, videowysiger, plakkaatmaker en toweraanbiedings.
• Leerlinge en onderwysers – skep betrokkenheid met aanbiedings en werksblaaie
• Sosialemediabestuurders en inhoudskeppers – gebruik die fotowysiger, logomaker, collagemaker en videowysiger vir handelsmerkbeelde en luimcollage’e
Skep maklik met Canva! Die alles-in-een-app vir grafiese ontwerp, fotowysiger en videowysiger.
Opgedateer op
14 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,8
16,1 m resensies
Samantha Avenant
19 Januarie 2021
I've designed so many cute and pretty things on this app. It's by far my fav app currently.
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
14 Oktober 2019
Kwaai
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Hallo skeppers
Ons werk aan groter en beter funksies. Intussen het ons die toepassing opgeknap met nuwe inhoud en geringe foutoplossings.

Het jy ’n vraag in gedagte? Laat ons weet by canva.me/help

Lekker ontwerp!