2,6
47 resensies
1 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal 10+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Amnesty International se Rights Arcade bied gratis menseregte-onderrig deur middel van aanlyn speletjies. Rights Arcade is ontwerp om 'n nuwe generasie menseregteverdedigers te ondersteun - wat die menseregtebeweging versterk deur aksie-georiënteerde onderwys. Die speletjie/s sal jou toerus met kennis oor menseregte en sal jou aanmoedig om op te tree oor verskillende menseregtekwessies.

Hierdie bekendstellingspeletjie fokus op vryheid van uitdrukking, vryheid van assosiasie en vryheid van vergadering. Die spelverhaal word gedryf deur die keuses wat die speler kies, wat 'n verskeidenheid gefiksionaliseerde ervarings sal uitpak wat deur werklike gebeure geïnspireer is.

Die speler speel die rol van 'n sentrale karakter en neem besluite op grond van hul begrip van menseregte.
Jy kan die speletjie teen jou eie pas voltooi, gratis, net deur die speletjie-toepassing af te laai. Geen voorafkennis van menseregte word vereis om hierdie speletjie te speel nie.

Sodra jy die speletjie afgelaai het, kan jy op pad speel sonder om enige data te gebruik.
Opgedateer op
23 Feb. 2022

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Graderings en resensies

2,6
45 resensies

Wat's nuut

Minor bug fixes