Hierdie toepassing laat alle kliënte van Align Pilates Studio toe om vir 'n klas in te teken. Verder kan 'n mens die klasrooster en vorige klasintekeninge besigtig. Nuwe gebruikers kan hulself ook met die toepassing registreer.
Opgedateer op
04 Feb. 2026
Gesondheid en fiksheid
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.