Kompas - Compass

Bevat advertensies
4,2
49,5 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Kompas (Compass) is ’n reisiger se beste vriend.

Jy kan Kompas (Compass) gebruik vir al die buitelugaktiwiteite waaraan jy kan dink – stap, seil, voetslaan, bergklim, kampeer, vlieg, kaartlees en soveel meer.

KENMERKE
- Een van die akkuraatstes in sy kategorie
- 6 mooi visuele style – “Toekoms", "Galaksie", "Retro", "Militêr", "Seerower" en "Klassiek"
- Geoptimaliseer vir alle skermgroottes
- Dwars- en regoporiëntasie vir tablette (afhangende van die verstekskermoriëntasie)
- Kalibrasie-/steuringwaarskuwing (kan aan-/afgeskakel word)
- Wear OS

Let wel: Jou toestel moet ’n interne MAGNETIESE SENSOR hê, anders sal die app nie werk nie.

Kontak ons en volg die jongste nuus in verband met ons toepassings:
http://www.facebook.com/macropinch
http://twitter.com/macropinch
Opgedateer op
28 Sep. 2021

Dataveiligheid

Ontwikkelaars kan hier inligting wys oor hoe hul program jou data insamel en gebruik. Kom meer te wete oor dataveiligheid
Geen inligting beskikbaar nie

Graderings en resensies

4,2
47,3 k resensies

Wat's nuut

* Compass will show your current Elevation and Accuracy if the location permission is granted
* Fixed a bug where the direction label might show a wrong value
* Added Wear OS support. Download compass on your smartwatch and get readings for Direction, Elevation and Accuracy
* Fixed other small bugs