uTalk - Learn Any Language

Inprogram-aankope
3,3
3,06 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Leer tale vinnig: uTalk lewer resultate, want elke woord wat jy hoor is in jou nuwe taal en jy praat, luister en verstaan vanaf die eerste dag.

Die toep het 'n groot verskeidenheid 140+ tale en met gratis beginwoorde in elke taal, kan jy dit sonder risiko's probeer. Kry volpunte in die speletjies en jy kan ook 'n gratis ekstra onderwerp in jou taal losslaan.

uTalk help jou op hierdie drie maniere om 'n nuwe taal te praat:


1. Leer by die plaaslike mense (locals): Ons maak 'n klankopname van moedertaalsprekers sodat jy die uitspraak van elke woord duidelik kan hoor. Ons kry jou dan om hul uitspraak na te boots en jou intonasie met hulle s'n te vergelyk. Oefen tot jy dit regkry – jy kan selfs die klankopname stadiger maak as dit te vinnig is.

2. Propvol woorde: Nuttige alledaagse woorde en frases. Onderwerpe, soos Kos en Drank, neem jou ongeveer twee tot drie ure om te voltooi. Jy kan egter ook inloer vir net 5 minute of langer op 'n slag. Met 60+ onderwerpe, is dit 'n totaal van 180 ure se leer.

3. Hou jou gemotiveerd: Kyk na jou tellings op vorderingsgrafieke soos jy beweeg deur 5 speletjies, elkeen moeiliker as die vorige een. Om volpunte te kry moet jy die woorde so goed soos jou eie taal ken.

Vir wie is dit? uTalk se beproefde manier om 'n nuwe taal te leer is oor 25 jaar ontwikkel en is perfek vir beginners. Die toep se omvattende taal maak dit egter ook baie nuttig vir intermediêre sprekers wat gapings in hul woordeskat en uitspraak wil vul.

Hoe dit werk: Teken aan vir alles op uTalk of koop individuele tale of onderwerpe. Leer op enige toestel, by die huis of op die pad. Die toep sinkroniseer outomaties tussen jou toestelle. Werk aflyn deur inhoud af te laai.

Vind jou taal:

A
Afrikaans, Albanees, Amharies, Antieke Grieks, Arabies (Egipte, Libanon, Marokko, Moderne Standaard, VAE), Armeens, Assamees, Azerbeidjans

B
Baskies, Belo-Russies, Bemba, Bengaals, Birmaans, Bosnies, Bulgaars

C
Cebuano

D
Deens, Duits, Dzongkha

E
Engels (Australië, Cockney, Indië, Kanada, Skotland, VK, VSA), Esperanto, Estnies

F
Fidjiaans, Filipino (Tagalog), Fins, Frans, Frans (Kanada)

G
Galisies, Georgies, Goedjarati, Grieks, Groenlands

H
Haïtiaans, Hausa, Hebreeus, Hindi, Hongaars

I
Iers, Igbo, Ilocano, Indonesies, Italiaans

J
Japannees, Javaans

K
Kannada, Kantonees, Katalaans, Kazaks, Khmer, Kinyarwanda, Kirgisies, Koerdies (Kurmandsji, Sorani), Koreaans, Kroaties, Kutchi


L
Ladino, Lao, Latyn, Letties, Lingaals, Litaus, Luganda, Luxemburgs

M
Malabaars, Maleis, Malgassies, Maltees, Manx, Maori, Marathi, Masedonies, Mongools

N
Napolitaans, Nederlands, Nepalees, Noors, Nyanja

O
Oekraïens, Oerdoe, Oezbeeks, Oriya,Oromo

P
Pandjabi (Indië, Pakistan), Pasjto, Persies (Afganistan, Iran), Pidgin (Nigerië), Pools, Portugees, Portugees (Brasilië)

R
Roemeens, Russies

S
Samoaans, Sardies, Serwies, Shona, Sindhi, Sinhala, Sisiliaans, Skots, Skotse Gallies, Slowaaks, Sloweens, Somalies, Spaans, Spaans (Argentinië), Spaans (Latyns-Amerika), Suidelike Sami, Swahili, Sweeds, Switserse Duits

T
Tadzjieks, Tamil, Teloegoe, Thai, Tibettaans, Tigrinya, Toemboeka, Tok Pisin, Tsjeggies, Tswana, Turkmeens, Turks

V
Vereenvoudigde Chinees, Viëtnamees, Vlaams

W
Wallies, Wolof, Wu Sjinees (Sjanghai)

X
Xhosa

Y
Yoruba, Yslands

Z
Zoeloe

Enige vrae? support@utalk.com

Besoek ons nou by utalk.com
Opgedateer op
22 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,3
2,8 k resensies

Wat's nuut

- Programfoute en -verbeterings

Vrae? Terugvoer? Programfoute? Skakel ons by +44(0)2073717711 of sê hello@utalk.com