Hi-Q MP3 Stem Opnemer (Demo)

4,4
25,5 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Die Hi-Q MP3 Stem Opnemer neem mobiele klank opnames na die volgende vlak. Gelaai met kenmerkende funksies en pasmaak opsies, en met hoë-getroue 44kHz klank monsters, dit is eenvoudig myle voor enige normale opname program.

Persoonlike stem notas, groep besprekings, orkes oefeninge, konserte, lesings,preke en soveel meer, as jy dit kan hoor dan kan jy dit opneem.

Eenvoudig en Betroubaar.Begin die program en jy is reg om te gaan! Druk die kenmerkende Rooi knoppie, en jy begin onmiddellik opneem.

MP3 brokkies. Opnames word dadelik gestoor as MP3 lêers, wat kompak genoeg is en orals gespeel kan word.

Keep Recordings Safe. With automatic upload to Dropbox and Google Drive, your recordings are stored safely and you can free up more space on your device. Sinchronisasie vind slegs plaas indien jou gekose konneksie beskikbaar is (Wi-Fi of Wi-Fi en Mobiele Data netwerk).

Tuis Skerm Widgets. Begin, halt en hervat opnames blits vinnig met die tuis skerm widget.

Kwaliteit Instellings. Pasmaak klank kwaliteit met veranderlike bit tempo tot en met 320 kbps. Jy kan ook opnames in WAV, OGG, M4A EN FLAC formaat (eksperimenteel) doen.

Opname Keuses.Kies die meer sensitiewe voorste mikrofoon of die helderder agterste mikrofoon soos dit jou pas (afhangende van jou toestel).

Shhh!Verander die opname ikoon vir diskressie.

Bestuur Snitte. Deel, sorteer, hernoem en vee opnames uit na willekeur.

Wi-Fi Oordrag. Stuur opnames draadloos na jou Rekenaar met die ingeboude Wi-Fi Oordrag funksie, benut jou huis Wi-Fi of jou toestel se Wi-Fi kontak kol funksie.

Toename. Spesifiseer die toename instellings in regte tyd vir optimale opnames in verskillende klank/geraas vlakke.

Met Hi-Q MP3 Opnemer is dit glad nie nodig om met jou foon te peuter vir die beste klank opnames nie. Neem jouself op en oefen vir aanbiedinge, neem musiek idees en dinkskrum sessies op, enige iets!

The free version records up to 10 minutes per clip. Get the Pro version for unlimited recording length: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.hiqrecorder.full

Help & FAQ: http://www.hiqrecorder.com/faq

Notas

- Oproepe word nie ondersteun nie.
– Widgets are enabled only when the app is installed on the phone’s main storage, not an SD card. Om Widgets te kan gebruik gaan na: Android instellings--Programme en skuif die program na die foon toe.
Opgedateer op
18 Sep. 2020

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app samel dalk hierdie datasoorte in
Appaktiwiteit en Appinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

4,4
24 k resensies

Wat's nuut

– Instant share button on the recording screen
– Options to disable delete and share button on the recording screen
– Ability to set lifetime counter manually