Crazy Eights kaartspel

Bevat advertensiesInprogram-aankope
48,9 k resensies
Inhoudgradering
Volwasse 17+
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Laai die Crazy Eights kaartspel nou van die LITE Games gratis af en begin dadelik speel.

Met ‘n groot verskeidenheid, is Crazy Eights sonder twyfel die wêreld se mees gewilde kaartspeletjie. Om te wen, het jy die regte strategie en ‘n goeie hand nodig – elke spel is verskillend, so Crazy Eights bied jou onbeperkte pret!

Die basiese reëls is eenvoudig en maklik om te leer. Aangesien baie verskillende variasies van die spel gespeel word, kan baie van die reëls in die LITE Speletjies weergawe verander word: aantal kaarte, rigting verander, jokers, kaart trekkings en heelwat meer...!


Kenmerke:

• Heeltemal gratis om te speel
• Optimiseerd vir slimfone en tablette
• Maklik om te verstaan met aangepaste reëls
• Paslik vir nuwelinge sowel as professionele spelers
• Speel teen tot 4 teenstanders

Crazy Eights vir Android word in die volgende tale met hoë kwaliteit lokaliserings aangebied: Engels, Duits, Frans, Italiaans, Japanees, Koreaans, Nederlands, Pools, Spaans, Portugees, Turks en Russies.

Laai die gratis kaartspel toep nou af en speel op jou slimfoon of tablet sonder dat jy hoef te registreer!

Laaste maar nie die minste nie, wil ons graag al ons spelers bedank! Ons hoop julle geniet die speletjie.

Hulp nodig? – Ons is hier vir jou:

https://www.lite.games/support/
support@lite.games

Besoek ons hier vir meer gratis Android speletjies:

http://www.lite.games
https://www.facebook.com/LiteGames

Dankie dat jy speel!

Algemene bepalings en voorwaardes: http://tc.lite.games
Privaatheidsbeleid: http://privacy.lite.games
Reeds probeer? Speel Crazy Eights nou aanlyn en vanlyn.
Opgedateer op
23 Jun. 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
    Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 3 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

43,1 k resensies

Wat's nuut

Verbeterde stabiliteit en verenigbaarheid met verskillende stelselweergawes.
Geoptimaliseerde werkverrigting vir 'n selfs gladder speletjie-ervaring.