4,4
1,37 k resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

INSTALEER HANDWALLET SODAT JY HIERDIE WIDGET KAN GEBRUIK-
'n gratis professionele uitgawes bestuurder wat jou help om al jou uitgawes, rekeninge en begrotings te kontroleer.

“Accounting” is 'n gratis klein widget wat jou toelaat om jou rekening balans wat deur die HandWallet program gekontraleer word, enige tyd op jou foon.

Partykeer, AS GEVOLG VAN 'n FOUT OP DIE ANDROID OS is dit nodig on die INSTALLASIE VAN ENIGE WIDGET (nie net die een nie) TWEE KEER TE DOEN voor jy dit in jou widget lys kan sien ( of dalk dit te instaleer en die foon te herbegin)

• Wys jou heidige balans op elke een van jou rekeninge
• Wys oortrokke in rooi!

Opsies:
• Kontroleer die wisselkoers op 'n grafiek
• Kontroleer die datum (Vandag, more, a week van vandag af en so aan).
• Kontroleer wat rekeninge wys: bank rekening, kredit kaart, vaste geld en meer..
• lettergrootte, kleure, agtergrond en datum formaat

• Ondersteun veelvuldige wisselkoers transaksies
• Voer nuwe uitgawes in een klik
• Begin die HandWallet program in een klik

Hoekom is 'n rekenkundige Widget beter as Excel?
• Want dis meer bruikbaar en het baie meer opsies
• Dit gee jou die volle prentjie en nie net wat in die bank rekening is of jou kredit kaart status nie

Hoekom jy die rekenkundige widget moet gebruik?
Want dit is die beste uitgawes widget wat daar is. Ons weet presssies wat jy nodig het om jou financies te beheer sonder om te vaal. Vir 10 jaar nou skep ons programme om mense te help hulle uitgawes en rekeninge beheer.

Hoe om te begin?
1. Laai die HandWallet program af verniet en laat dit loop. Sien dat jou moeder taal, land en wisselkoers korrek is. HandWallet sal drie afdeelings hê as standard: Vaste geld, bank rekeninge en kredit kaart.

2. Laai af en installeer die “Accounting Widget”. Vind dan ʼn leë spasie op jou tuise blad op jou foon en sit dit daar. AS JOU WIDGET IN DIE WIDGETS LYS NIE SIGBAAR IS NIE, PROBEER OPN DIT WEER AF TE LAAI OF HERBEGIN JOU FOON.

3. Druk die “Menu” knoppie + “nuwe” in die “Aksies” afdeeling om jou eerste uitgawe in the sit.


English
IN ORDER TO USE THIS WIDGET YOU MUST INSTALL FIRST HANDWALLET -
a free professional expense manager that helps you to control your expense, accounts, bills and budget.

"Accounting" is a small free widget that lets you see anytime your accounts balances managed by the HandWallet app on the home screen of the phone.

Sometimes DUE TO A BUG IN THE ANDROID OS you need to INSTALL ANY WIDGET (not just this one) TWICE before you see it in the widget list (or install and boot your device).

• FREE for home users
• Show you your current balance in each of your accounts
• Show overdraft in red!

Options:
• Can control the currency of the graph (Dollar, Euro etc)
• Can control the date (today, tomorrow, a week from today and so on).
• Control what accounts to show: bank account, credit card, cash and more..
• Font size, colors, background and date format

• Support multi currencies transactions
• Enter new expense in one click
• Start the HandWallet app in one click

Why Accounting Widget is better than Excel?
• Because it is more simple and yet has more options
• Because it will give you the full picture and not just the bank or the credit card status

Why to use Accounting Widget?
Because it's the best expense widget. And because we are creating expense manager and accounting software for 10 years and know exactly why most people want to manage expense but only few succeed.

How to start?
1. Download the HandWallet app for free and run it. Check that your language, country and currency are correct. HandWallet will define 3 accounts by default: cash, bank account and credit card.

2. Download and install the "Accounting Widget". Then find an empty line in the home screen of your phone and put it there. IF YOU DO NOT SEE THE WIDGET IN THE WIDGETS LIST INSTALL AGAIN OR REBOOT.

3. Press the "Menu" button + "new" in the "Actions" tab and log your first expense.
Opgedateer op
11 Des. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Graderings en resensies

4,4
1,25 k resensies