1DM Lite: Browser & Downloader

Bevat advertensies
4,4
28,5 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Laat asb. 'n opmerking en redes indien jy 'n lae telling gee sodat ons na die probleem kan kyk en dit kan regstel.

Download Manager is die vinnigste aflaai bestuurder in Android. Dit is tot en met 500% vinniger as 'n normale aflaai.

Lees FAQs @ http://www.apps2sd.info/idmp/faq

Aanwysings @ https://www.youtube.com/watch?v=4VotpvLnTrg

Download Manager eienskappe:

Algemeen:
• Direkte aflaai na SD kaart ( Moet op Android 4.4 ook werk)
• Halt en Hervat funksie met ondersteunende skakels
• Halt alles / Begin alles / Verwyder alle opsies om tyd te bespaar
• Onbeperkte "weer probeer" ondersteuning met pasmaak vertraging
• Aflaai word nie gestaak indien program gestop word nie
• WiFi alleenlik aflaai ondersteuning
• Slim fout hantering sodat jy nie enige data verloor nie
• Voer aflaai skakels in vanaf 'n teks lêer
• Voer aflaai skakels uit
• Voer aflaai skakel in vanaf knipbord
• Open/Share downloaded files
• Extended Notifications with download progress (Combined as well as individual)
• Supports vibration and notification sound on download completion
• Supports all formats: archive files, MUSIC, VIDEO, documents, programs etc
• Ondersteun verskeie web blaaiers insluitend: Verstek Android blaaier, Chrome, Firefox ens
• Sorteer lêers by naam, grote, datum en sorteer by tipes en tyd


Gevorderd:
• Tot en met 3 gelyktydige aflaaie
• Veelvoudige aflaai van dele - tot en met 16 gelyktydige dele per aflaai
• Ondersteuning vir tussenganger (met of sonder verifikasie)
• Spoed beperker om aflaai spoed te beperk (Globaal sowel as individueel)
• Verfris skakels wat verval het (Direk of gebruik ingeboude blaaier)
• Laai wagwoord beheerde lêers af
• Bereken MD5 somtotaal


Addisioneel:
• Ingeboude web blaaier met meervoudige oortjie, geskiedenis en boekmerk ondersteuning
• Geheime blaai modus
• Laai outomaties af deur skakels van jou gunsteling MUSIEK/VIDEO webwerwe te vang

Neem asb. kennis dat AFLAAI VANAF YOUTUBE NIE ONDERSTEUN WORD NIE a.g.v hulle diens terme

Duidelikheid t.o.v. Toegang Toestemming:

• Netwerk Konneksie (Internet Toegang) is vir aflaai van lêer
• Berging (verander of vee inhoud op USB stoor kaart uit) is vir die stoor van afgelaaide data
• Beheer Vibrasie: skep vibrasie effek vir die nodige kennisgewing
• Wakker slot om toestel te verhoed om in slaap modus in te gaan terwyl besig met aflaai

Voordele van Plus weergawe:
• Advertensie vry
• Klein grote
• Beter/vinniger werking
• Donker en Ligte Temas
• Aflaai skeduleerder om aflaaie te skeduleer
• Tot en met 5 gelyktydige aflaaie
• Veelvoudige aflaai van dele - tot en met 32 gelyktydige dele per aflaai
• Ondersteuning vir tussenganger (met of sonder verifikasie)
• Spoed beperker om aflaai spoed te beperk (Globaal sowel as individueel)

Vrywaring: Die aflaai en besigtiging van enige lêer met kopiereg word verbied en gereguleer deur die wette van die land waar jy woon. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die misbruik van ons program nie.

Indien jy hiervan hou gee asseblief 5 sterre :)
Opgedateer op
28 Okt. 2021

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
27,2 k resensies

Wat's nuut

Read full changelog @ https://apps2sd.info/idml/changelog.html