Hierdie liggewig-toepassing laat jou na toepassings soek en dit begin - so vinnig as moontlik! Jy kan:
• Voeg toepassings as gunstelinge by vir maklike toegang en versteek ongewenste toepassings
• Versterk jou soekervaring met soekkortpaaie (aliasse), fuzzy passing, pakketnaampassing of T9-soektog
• Pas toepassing-ikone aan deur ikoonpakkette te gebruik
• Pasmaak alles wat met die soekpaneel verband hou: kleure, uitleg, gedrag, en meer
• Begin jou soektog enige plek deur die toepassing as jou digitale assistent te stel, of dit vanaf 'n legstuk of 'n kennisgewingpaneel-teël te begin
Kyk na die Instellings-skerm om die oorvloed opsies beskikbaar te ontdek!
Hierdie toepassing is gratis, advertensies en onnodige toestemmings.
Jy kan help om die toepassing te vertaal by https://localazy.com/p/app-search
Opgedateer op
04 Okt. 2025