Snake '97 retro telefoonspel

Bevat advertensies
4,4
105 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Speel Slang asof dit 1997 is. Hierdie is ‘n heruitreiking van die oorspronklike Slang, met volledige puntmatriksbeeld en monotoon klanke.
Kom kry ‘n dosis nostalgie wat net so verslawend (en frustrerend) is soos die oorspronklike spel.

Speel Slang ’97 en wees bereid om produktiewe ure te verloor.

Laai eenvoudig die applikasie af, druk ‘n knoppie en begin!

Slang ’97 eienskappe:
outydse kontroles
puntmatriksbeeld
oorspronklike monotoon klanke (biep biep)
9 oorspronklike en 3 ekstra moeilike vlakke
Slang 1 en klassieke Slang 2
5 klassieke spelwyses (5110, 3210, 8210, 8850 en 3310 saam met Slang 2)
bonus kreature (Slang 2)
beweeg deur mure! (Slang 2)
5 oorspronklike en 2 ekstra doolhowe (Slang 2)
‘n hoë telling wat nie verander kan word nie (net soos die oorspronklike)

Die storie agter die spel is dat my slimfoon beskadig is en veroorsaak het dat ek my ou foon moes gebruik. Skielik het ek besef die slimfoon het ‘n leemte en so is ‘n akkurate Slang heruitreiking gebore.

Slang ’97 bring hulde aan die klassieke selfoonspel wat in 1997 geprogammeer is.

Deur sorgvuldig die klassieke spel, tydsberekening en kontroles te analiseer, is hierdie Slang ’97 heruitreiking een van die mees akkurates beskikbaar.

Indien u enige vrae, kommentaar of voorstelle het, kontak my gerus.
Geniet die Slangspel!

Beste groete van Amsterdam,
Die ontwikkelaar,
Willem.
Opgedateer op
28 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

4,5
102 k resensies

Wat's nuut

Bug fixes and improvements.