MAPS.ME: Aflynkaarte Nav & GPS

4,2
1,27 m resensies
50 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Vinnige en gedetailleerde kaarte, heeltemal aflyn, met navigasie vir elke draai – 140 miljoen reisigers wêreldwyd maak daarop staat.

AFLYNKAARTE
Spaar mobiele data, geen internet nodig nie.

NAVIGASIE
Gebruik navigasie vir ry, loop en fietsry oral in die wêreld.

GIDSE EN REISPLANNE
Beplan jou reis met ons doelgemaakte reisplanne en jy sal geen interessante plek misloop nie. Ons het met die beste verskaffers van reisinhoud saamgespan om roetes en reisplanne vir gewilde bestemmings te skep. Dit sluit interessanthede op die kaart in en kan vir aflyngebruik afgelaai word.

ONGELOOFLIK GEDETAILLEERD
Aanwysings na interessanthede, staproetes en plekke wat nie op ander kaarte is nie.

OP DATUM
Kaarte word daagliks deur miljoene bydraers op OpenStreetMap bygewerk. OSM is ’n oopbron alternatief vir gewilde kaartdienste.

VINNIG EN BETROUBAAR
Aflynsoektogte, GPS-navigasie en geoptimaliseerde kaarte wat geheueruimte doeltreffend spaar.

BOEKMERKE
Stoor plekke waarvan jy hou en deel met jou vriende.

WÊRELDWYD BESKIKBAAR
Noodsaaklik tuis en op reis. Parys, Frankryk? Reg. Amsterdam, Nederland? Reg. Barcelona, Spanje? Reg. New York, Chicago, Florida, Las Vegas, Nevada, Seattle, San Francisco, Kalifornië, VSA? Reg! Rome, Italië? Reg. Londen, VK? Reg.

VERKEERSDATA
Nuwe aanlynkaarte van stadsverkeer. Kyk vir bygewerkte verkeersinligting en vinnigste bestuursroetes in 36 lande!

EN MEER!
– Soek in verskillende afdelings soos restaurante, kafees, toeriste-attraksies, hotelle, OTM'e en openbare vervoer (metro, bus…)
– Doen hotelbesprekings deur Booking.com regstreeks in die toep
– Deel waar jy is met ’n teksboodskap of sosiale media
– Terwyl jy fietsry of stap, wys die toep of die roete opdraand of afdraand is

Gebruik van ’n GPS wat heeltyd op die agtergrond loop, kan batterylewe drasties verkort.

Enige vrae? Gaan na ons hulpsentrum: support.maps.me.
Kry jy nie ’n antwoord op jou vraag nie? Kontak ons by: android@maps.me.
Volg ons op FB: http://www.facebook.com/mapswithme | Twitter: @MAPS_ME
Opgedateer op
02 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,2
1,18 m resensies
'n Google-gebruiker
05 Julie 2019
جميل
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Ignatius Loubser
31 Mei 2022
Very old maps.
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut


Hierdie nuwe weergawe bring saam:

- Die nuwe Hub-afdeling bied die beste aanbiedinge en afslag vir reisigers
- Reisgids met die beste roetes regoor die wêreld
- Nuutste verkeerswaarskuwings oor padgebeure
- Splinternuwe Bladwysersafdeling-ontwerp
- Splinternuwe Soekafdeling-ontwerp
- Opgedateerde voorwerpkaart-ontwerp met die vermoë om jou resensie by te voeg