WhatsApp Messenger

4,1
190 m resensies
5 mjd+
Aflaaie
Redakteurskeuse
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

WhatsApp deur Meta is ’n GRATIS boodskap- en video-oproeptoepassing. Dit word deur meer as 2 miljard mense in meer as 180 lande gebruik. Dit is eenvoudig, betroubaar en privaat, daarom kan jy maklik in kontak bly met jou vriende en familie. WhatsApp werk op mobiele toestelle en rekenaars, selfs met stadige verbindings, met geen subskripsiefooie* nie.

Stuur privaat boodskappe regoor die wêreld

Jou persoonlike boodskappe en oproepe na vriende en familie is end-tot-end geënkripteer. Niemand buite jou gesprekke kan daarna kyk of luister nie, nie eers WhatsApp nie.

Privaat en beveiligde verbindings, onmiddellik

Al wat jy nodig het, is jou foonnommer, geen gebruikersname of aantekenbesonderhede nie. Jy kan jou kontakte wat op WhatsApp is, vinnig sien en vir hulle boodskappe begin stuur.

Hoëkwaliteit-stem- en video-oproepe

Maak veilige, gratis* video- en stemoproepe met tot 8 mense. Jou oproepe werk op verskillende mobiele toestelle deur jou foon se internetdiens te gebruik, selfs met stadige verbindings.

Groepsgesprekke om jou in kontak te hou

Bly in verbinding met jou vriende en familie. End-tot-end-geënkripteerde groepsgesprekke stel jou in staat om boodskappe, foto’s, video’s en dokumente op mobiele toestelle en rekenaars te deel.

Bly intyds in verbinding

Deel jou ligging slegs met die mense in jou individuele of groepsgesprek, en hou op enige stadium op om dit te deel. Of neem ’n stemboodskap op om vinnig te verbind.

Deel oomblikke uit jou dag deur Status

Status stel jou in staat om teks-, foto-, video- en GIF-opdaterings te deel wat ná 24 uur verdwyn. Jy kan kies om Status-plasings met al jou kontakte te deel of net met uitgesoekte kontakte.

Gebruik WhatsApp op jou Wear OS-horlosie om gesprekke voort te sit, boodskappe te antwoord en oproepe te beantwoord – alles van jou pols af. Span teëls en byvoegings in om maklik by jou gesprekke uit te kom en stemboodskappe te stuur.


*Datakoste kan geld. Kontak jou diensverskaffer vir besonderhede.

---------------------------------------------------------

Besoek asseblief WhatsApp > Instellings > Hulp > Kontak ons as jy enige terugvoer of vrae het
Opgedateer op
07 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,1
186 m resensies
Mirna Von Benecke
30 April 2024
Great updates are not available on all android phones. Eg Beta AI are available on only certain android devices of the same manufacturer. All features must simultaneously be available to all whatsapp users. And why was video message removed. Was a great feature.
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Aliyu Nasir
02 Mei 2024
Aliyu nasr
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Aman Kumar
28 April 2024
Bibha
7 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Jy kan nou boodskappe wysig tot 15 minute nadat dit gestuur is. Langdruk op ’n boodskap en kies "Wysig" om te begin.
• Groepsgesprekke sal die profielfoto’s van hul deelnemers wys.

Hierdie kenmerke sal in die komende weke bekend gestel word. Dankie dat jy WhatsApp gebruik!