PeakFinder

4,7
13 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Die berge roep! Verken meer berge as enige bergklimmer! PeakFinder maak dit moontlik ... en wys die name van alle berge en pieke met 'n 360° panorama-skerm.
Dit funksioneer heeltemal vanlyn - en wêreldwyd!

PeakFinder ken meer as 1 000 000 pieke – van Mount Everest tot by die koppie om die draai.

•••••••••
Wenner van verskeie pryse. Hoogs aanbeveel deur nationalgeographic.com, androidpit.com, smokinapps.com, outdoor-magazin.com, themetaq.com, digital-geography.com, …
•••••••••


••• Kenmerke •••

• Werk vanlyn en wêreldwyd
• Sluit meer as 1 000 000 piekname in
• Oortrek die kamerabeeld met die panoramatekening *
• Intydse weergawe van die omliggende landskappe in 'n reeks van 300km/200mil
• Digitale teleskoop om minder prominente pieke te kies
• 'Wys my'-funksie vir sigbare pieke
• Seleksie van die uitsigpunt deur GPS, die piekgids of 'n (aanlyn) kaart
• Merk berge en plekke waarvan jy hou
• Kan soos 'n voël van piek tot piek en vertikaal opwaarts vlieg
• Toon die son- en maanbaan met styg- en settye
• Gebruik kompas en bewegingsensors
• Daaglikse opdaterings van die piekgids
• Bevat geen herhalende koste nie. Jy betaal net een keer
• Is vry van advertensies

* Op toestelle sonder 'n giroskoop en 'n kompassensor word die kameramodus nie ondersteun nie.
Opgedateer op
25 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,7
12,7 k resensies

Wat's nuut

••• New data model •••
PeakFinder has been upgraded with a new data model. The mountains are displayed even faster and more precisely. In addition, less data is required.

Important: When updating to the new data model, PeakFinder loads the data within a radius of 150km/100mil around your current location. If your next trip is further away, you can simply load additional areas via the 'Offline mode' menu.