Oorleef en floreer in hierdie wêrelde

Dit hou unieke opwinding in om in ’n nuwe wêreld te beland waar jy moet oorleef met niks behalwe durf, vasberadenheid en wat jy ook al in jou ongetemde en gevaarlike omgewing kan kry nie. Of jy nou ’n meesterstuk uit grondstowwe bou of ’n horde aanstormende monsters uitoorlê, bied hierdie speletjies meesleurende wêrelde waar jou vernuf jou grootste bate is.
Ondooies en oorlewendes
Last Day on Earth: Survival
KEFIR
Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,4
4,72 m resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Waag dit in die besmette wildernis en veg om hulpbronne teen zombies en ander desperate oorlewendes. Baie is op die spel – verloor ’n geveg buite jou basis en jy verloor al die toerusting wat jy dra. Elke suksesvolle tog is ’n ekspedisie met groot risiko en belonings. Gebruik jou kosbare buit en gradeer jou eie ontoeganklike vesting op vir ’n veilige hawe in ’n wêreld geplunder deur die ondooies.
Oorleef tot dagbreek
Undawn
Level Infinite
Inprogram-aankope
4,1
93,3 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Trotseer ’n wêreld wat deur ’n zombievirus geteister word in hierdie oorlewingspeletjie met multispelerrolspel. Soek vir hulpbronne, maak wapens en gereedskap en bou skuilings om aan realistiese oorlewingbehoeftes soos dors en honger te voorsien terwyl jy ’n wye verkenwêreld ondersoek. Span saam met ander oorlewendes om sendings te voltooi en die geheime van die ondooiesepidemie te onthul.
Nare, geestige uitdaging
Don't Starve: Pocket Edition
Klei Entertainment Inc.
4,2
46,9 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
  1. 1
    Stranded in a wilderness full of things that go bump in the night, you need to find a way to survive
  2. 2
    Unpleasant beasts come out at night and each season change brings a new set of challenges to overcome
  3. 3
    Every game is different thanks to dynamically generated maps, and the Reign of Giants adds even more challenge
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Bestuur sowel honger as geestesgesondheid om te oorleef terwyl jy ’n verruklike, onverbiddellike, handgetekende wildernis aandurf wat jou geen leiding gee om die baie verskrikkings te hanteer nie. Met kaarte wat ewekansig gegenereer word en met leer en probeer harde lesse gee, word elke dag wat jy oorleef, ’n swaar verdiende prestasie.
Oorleef die woesteny
DYSMANTLE
10tons Ltd
Inprogram-aankope
3,4
3,5 k resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Gratis met ’n Play Pass-intekening Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Elke waagtog buite jou basis is ’n berekende risiko in hierdie grinterige, postapokaliptiese wêreld. Soek materiaal in gevaarlike sones vol zombies terwyl jy jou voorraad versigtig bestuur. Die bo-na-onder-perspektief gee jou ’n duidelike taktiese oorsig, wat gevegte en verkenning intuïtief maak vir sowel vinnige voorraadtogte as langer, strategiese sessies.
Oorleef ’n vreemde see
Subnautica
Unknown Worlds
4,8
2,87 k resensies
10 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal 10+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Nadat jy op ’n buiteruimtelike planeet neergestort het, is jy verswelg in ’n ontsaglike, pragtige en skrikwekkende oseaan. Om te oorleef, moet jy toerusting soos suurstoftenks en duikbote bou om pragtige maar gevaarlike nuwe biome te verken. Balanseer rustige ontdekking met die angs as jy ’n ongesiene monster hoor brul terwyl jy die planeet se storie met elke nuwe ontdekking uitpluis.