Die Horlosiemaker: 'n Novelle (Afrikaanse Taal)

· Seraphim Press
4.5
21 則評論
電子書
82
符合資格

關於本電子書

--Vra hoe jy ‘n uur in tyd kan wen--

.

Marae O’Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy ‘n ongewone prys gewen het – die kans om ‘n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng reëls oor hoe die verlede beïnvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat ‘n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie wêreld het? 

.

"’n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is ‘n kans duisend!" –Leser resensie

.

"’n Baie hartroerende en dramatiese verhaal… as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?" –Leser resensie

.

"’n Aangrypende kort verhaal gebaseer op ‘n tema uit Noorse mitologie. Tyd is ‘n geskenk, en partykeer, ‘n laaste kans…" --Dale Amidei, skrywer

.

Wat as jy dit alles oor kon doen?

.

*

Keywords: Afrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse romans, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse taalverhale, Afrikaanse fiksie, Afrikaanse fantasie, Afrikaanse taaluitgawe, Afrikaans fiction, Afrikaans romance, Afrikaans language books, Afrikaans language, Afrikaans language edition, Afrikaans language romance, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, Afrikaans boek, Afrikaans books, Norse mythology, Norns, Fate, interracial dating, prejudice, racism, second chances, what to read after Outlander, wat om te lees na Outlander, Afrikaanse taal boeke, Afrikaans romanse, Afrikaans fiksie, Afrikaanse taal, Afrikaanse taal romanse, Afrikaanse taal uitgawe, Afrikaans uitgawe, Afrikaanse boeke, Noorse mitologie, Norns, noodlot, veelrassige dating, vooroordeel, rassisme, tweede kanse. 

評分和評論

4.5
21 則評論

關於作者

Anna Erishkigal is ‘n prokeureur wie fantasie fiksie skryf as ‘n alternatief om huistoe te kom van die hof en haar kinders onder kruis verhoor te sit.  Sy skryf onder ‘n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie.  Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie.  Prokureurs verkies dit net om te sê ‘ywerig om die kliënt te verteenwoordig.’

Soms help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huistoe wil hardloop om daaroor te skryf.  In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid.  In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos ‘n idioot voor die regter.

Ten minste in fiksie, wanneer ‘n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ….

為這本電子書評分

歡迎提供意見。

閱讀資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
你可以使用電腦的網路瀏覽器聆聽你在 Google Play 購買的有聲書。
電子書閱讀器與其他裝置
如要在 Kobo 電子閱讀器這類電子書裝置上閱覽書籍,必須將檔案下載並傳輸到該裝置上。請按照說明中心的詳細操作說明,將檔案傳輸到支援的電子閱讀器上。