Bemarking: Die Beginners Gids Vir Klein Besighede Om Aanlyn Geld Te Maak Met Sosiale Media

· Babelcube Inc
电子书
257
符合条件

关于此电子书

Sosiale media webwerwe bied 'n massiewe reeks voordele vir klein besighede. Nie net is dit 'n lae-koste manier om handelsmerk bewustheid vir jou besigheid en jou produkte te bou nie, maar dit is ook 'n uitstekende manier om nuwe kliënte te lok.
Die sleutel tot sukses met sosiale media bemarking is om die regte maniere te kry om elke sosiale media platform tot jou voordeel te gebruik.
Jy kan sosiale media dienste gebruik om jou sosiale bemarkingsveldtogte te verbeter en om maklik jou sigbaarheid oor 'n reeks van sosiale kanale, insluitende Faceboek, Twitter, LinkedIn, Google Plus, Instagram, SnapChat, YouTube, en baie ander te verhoog.
As jy dit kan regkry, is die kanse goed dat jou besigheid die voordeel sal kry in die vorm van verhoogde verkope.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。