Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid

· Penguin Random House South Africa
5,0
2 recenzije
E-knjiga
224
Broj stranica
Prihvatljiva

O ovoj e-knjizi

n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

Ocjene i recenzije

5,0
2 recenzije

O autoru

Jeff Kinney is ’n aanlyn-speletjiesontwikkelaar en -ontwerper, en ’n #1 New York Times-topverkopskrywer. Hy is tans voltyds die ontwerpdirekteur van ’n Boston-gebaseerde internet-uitgewery. Hy woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts.

Ocijenite ovu e-knjigu

Recite nam šta mislite.

Informacije o čitanju

Pametni telefoni i tableti
Instalirajte aplikaciju Google Play Knjige za Android i iPad/iPhone uređaje. Aplikacija se automatski sinhronizira s vašim računom i omogućava vam čitanje na mreži ili van nje gdje god da se nalazite.
Laptopi i računari
Audio knjige koje su kupljene na Google Playu možete slušati pomoću web preglednika na vašem računaru.
Elektronički čitači i ostali uređaji
Da čitate na e-ink uređajima kao što su Kobo e-čitači, morat ćete preuzeti fajl i prenijeti ga na uređaj. Pratite detaljne upute Centra za pomoć da prenesete fajlove na podržane e-čitače.